Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elandsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elandsbaai akkommodasie
24 lekke plekke om te bly
Ons Huisie lê in die oulike visserdorpie Elandsbaai aan die Kaapse Weskus. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlo...
The Berries is aan die suidelike kant van Elandsbaai, naby Bobbejaanpunt en aan die grens van die duinreservaat op ...
Oceanic is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Elandsbaai aan die Weskus en bied direkte toegang tot die strand, 'n...
Vensterklip is aan die oewer van die Verlorenvlei, net langs die R366, tussen Redelinghuys en Elandsbaai, geleë. Di...
Elandsbaai Trust is reg op Elandsbaai se strandfront geleë. Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 'n dubbel...
Beit Zata is 'n topvakansiehuis in Elandsbaai met slaapplek vir 6 gaste. Die huis het ’n gedeeltelike see-uitsig en...
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde twee...
Elandsbay Seaview is ideaal op die seefront van Strandstraat in Elandsbaai in aan die Weskus geleë. Dit bied gerief...
Kon-Tiki bied gerieflike verblyf in 2 privaat eenhede in Elandsbaai, 'n pragtige kusdorpie wat vir branderplankry, ...
House McIntosh is 'n selfsorgvakansiehuis in Elandsbaai wat 'n bekende bestemming vir brander- en seilplankry is. V...