Indien jy Shelley Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Shelley Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelley Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelley Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Shelley Point akkommodasie
39 lekke plekke om te bly
Surfers Heaven bied selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis in Shelley Point, agter 'n permanente groenstrook net 2 minut...
40 Six Avenue is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Shelley Point in St. Helenabaai, 'n skilderagtige dorpie aan die p...
Blue Avion is 'n luukse, selfsorgeenheid in St. Helenabaai en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat uit di...
Goblin's Creek is in die stil en welbekende visserdorpie St. Helenabaai geleë. Dit is net 'n hanetreejie vanaf Shel...
Goblin's Inn is in die vissersdorpie Stompneusbaai naby die bekende Goblin's Creek en 2 minute se stap vanaf die st...
Zeezicht Apartments bied selfsorgwoonstelle teen die kus in Shelley Point. Elke woonstel spog met 'n see-uitsig van...
On Par Selfsorg is 'n selfsorghuis op Shelley Point Gholflandgoed in St. Helenabaai. Dié landgoed bied maklike toeg...
The Whale Tale Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat ...
Whispering Palms Holiday Home is 'n selfsorgvakansiehuis in die veilige Shelley Point Golf and Beach Estate in St. ...
Gneiss Beachfront House is 'n asemrowende huis in die bekoorlike Shelley Point van St. Helenabaai en straal elegans...