Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elandsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elandsbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 24 lekke plekke om te bly
Elands Bay Beach Cottage is 'n gerieflike selfsorghuis in die kusdorpie Elandsbaai, wat bekend is onder branderplan...
Straw Shack is stapafstand van die strand af en dit is in Elandsbaai geleë. Dit bied selfsorgverblyf in 'n rustieke...
Southern Skies is op die strandfront in Elandsbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel wat op die ond...
Cape Robin Guesthouse in Leipoldtville in die Wes-Kaap word die eienaar bestuur. Dis ideaal vir gaste wat op soek i...
Die Weskus Hokkie is op die plaas Steenbokfontein geleë, 8 km buite Lambertsbaai. Dis ideaal vir mense wat lief is ...
Weskus Grotjie skuil in 'n rotsblok op die plaas Steenbokfontein net 8 km buite die rustige dorpie Lambertsbaai. Di...
Weskus Quary is op ’n privaat perseel op Steenbokfonteinplaas sowat 8 km vanaf Lambertsbaai geleë. Daar is talle gr...
Farmer Burgers Akkommodasie bied gerieflike plaasverblyf 9 km suid van Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Wesku...
Steenbokfontein Sea Farm Accommodation is op 'n unieke Weskus-plaas, slegs 100 m vanaf die see. Dit is net 4 km sui...