- Bronberrick(4)
- Celtisdal(1)
- Centurion Golf Estate(5)
- Clubview(14)
- Die Hoewes(3)
- Doringkloof(1)
- Eldoraigne(13)
- Glen Lauriston(1)
- Hennopspark(3)
- Irene(1)
- Lyttelton(17)
- Lyttelton Manor(15)
- Raslouw(1)
- Rooihuiskraal(1)
- Rooihuiskraal North(4)
- Tampara Park(3)
- The Reeds(3)
- Valhalla(4)
- Villa Rosa(2)
- Vlakplaats(1)
- Wierdapark(7)
- Zwartkop(11)
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion akkommodasie
123 lekke plekke om te bly
Bené bied 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion. Dis stapafstand vanaf UNITAS Hospit...
Home at Harry's bied B&B en is in Pierre Van Ryneveld geleë. Dié gastehuis is net 25 minute se ry vanaf Centurion, Pretoria se middestad en ...
Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bie...
Caslin is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflik verblyf naby 'n hele rits geriewe. ...
The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 ee...
Mereke Manor is 'n boetiekgastehuis wat verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Centurion en Pretoria bied. Die boetiekgastehuis str...
16 @ Lapwing is in Rooihuiskraal Noord, Centurion, en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of 'n klein gesin. Dit is naby versk...
Aandbloem is 'n gastehuis in Centurion naby verskeie hoofroetes en sakesentrums in Centurion. Pretoria se middestad is 12,5 km ver en Midran...
Jansen House Boutique Manor is 'n geskiedkundige gastehuis met ouwêreldse bekoorlikheid. Dit is in die gegoede en veilige voorstad Irene gel...
Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryhei...
Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.