Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion akkommodasie
Bladsy 7 - 131 lekke plekke om te bly
Augusta Palms bied moderne en gerieflike verblyf. Hierdie kamer is deel van die eienaar se huis maar gaste het priv...
No.2 is op die toonaangewende Centurion Gholflandgoed geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers...
Die Stasieweg Tuishuisie is 'n gerieflike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Lyttelton Manor, Centurion. Die een...
Villa Xanelle Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesbur...
Hiddensee Cottage is 'n unieke, knus oopplan-grasdakkothuis met 'n boom in die middel, in die Irene Sekuriteitsland...
282 Guesthouse bied gerieflike verblyf in privaat selfsorg-eenhede in Lyttelton, Centurion. Dit is sowat 4,3 km van...
Die Eend bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tweeslaapkamer-eenheid in Lyttelton Manor, Centurion. Die ve...
De Oude Herberg B&B is in die Eldoraigne 18 Sekuriteitskompleks, Centurion, geleë. Dit is binne gemaklike afstand v...
Clubview Guest House bied aan gaste ’n ware huislike gevoel in ruim en gemaklike selfsorg-eenhede en hoogsaanbevele...
UrbanEscape is 'n bekoorlike selfsorghuis in Die Hoewes, Centurion, met slaapplek vir tot 6 gaste. Dit is ideaal vi...