LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Clubview
4.1/5
volgens 11 resensies

Lees regte resensies van Clubview van 11 geverifieerde gaste

Indien jy Clubview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clubview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clubview Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clubview accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clubview akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 ee...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense

Kleinkaap Boutique Hotel is in Clubview, Centurion, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon en inheemse tuine. Kleinkaap Boutique Hotel bie...

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die midde...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense

Clubview Guest House bied aan gaste ’n ware huislike gevoel in ruim en gemaklike selfsorg-eenhede en hoogsaanbevele kamers. Clubview Guest H...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense

30% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R850
R850 R595
per nag, vir 2 mense

Cosy Inn is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel 3 km van die Netcare Unitas Hospitaal af. Die eenheid is langs die eienaar se huis in '...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R850
R850 R595
per nag, vir 2 mense

15% af Winteraanbod!
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense

Annex Overnight Stay is in Centurion in Gauteng geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand. Centurion is bes bekend vir sy mall, een van die g...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

The Royal Prime Guest Lodge is 'n weggesteekte skat in die stil en rustige buurt Clubview Centurion in Pretoria. Die instansie is 'n paar ki...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense

The Wild Olive Guest House bied luukse en gerieflike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaur...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Cosy Clubview is in Clubview, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisiger of familiebesoekers. Dis naby verskeie winkels,...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Memory Lane

Selfsorg in | Valhalla, ValhallaClubview
Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Memory Lane is in Clubview, Centurion en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, groep vriende of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, res...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

Welkom by die Clubview akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!