- Bronberrick(4)
- Celtisdal(1)
- Centurion Golf Estate(5)
- Clubview(14)
- Die Hoewes(3)
- Doringkloof(1)
- Eldoraigne(13)
- Glen Lauriston(1)
- Hennopspark(3)
- Irene(1)
- Lyttelton(17)
- Lyttelton Manor(15)
- Raslouw(1)
- Rooihuiskraal(1)
- Rooihuiskraal North(4)
- Tampara Park(3)
- The Reeds(3)
- Valhalla(4)
- Villa Rosa(2)
- Vlakplaats(1)
- Wierdapark(7)
- Zwartkop(11)
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion akkommodasie
Bladsy 2 - 123 lekke plekke om te bly
Anna's Cottage is in die hartjie van Centurion, in die voorstad van Lyttelton Manor geleë, slegs 850 m vanaf Netcare Unitas Hospitaal. Dié k...
4 You Self-Catering Accommodation is op die veilige Amberfield Crest Landgoed geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-tuinwoonstel met ...
Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegbreek vir sake- of aktiewe vakansiegangers. Hier bied ons luukse verblyf op die gesogte e...
Leopardsong Manor, op die Centurion Gholflandgoed, is gewild vir sy stylvol versierde, ruim kamers wat spog met 'n pragtige uitsig oor een v...
Villa Xanelle Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gas...
Ons gewilde en goed ingerigte gastehuis is oorspronklik in 1953 in Clubview, Centurion, gebou. Dié oase van rus en vrede lê dus in die midde...
Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisiger...
Bedford Manor is 'n selfsorg-gastehuis in Centurion. Die verblyf bestaan uit 2 woonstelle wat individueel versier is. Die solder is 'n rus...
Irene Boomhuis is in 'n stil boomryke area in die dorp Irene, suid van Pretoria geleë. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies en sakereisig...
Lapalose Lodge bied luukse verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Lapalosa Lodge is in Lyttelton, 'n voorstad van Centur...
Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.