- Bronberrick(4)
- Celtisdal(1)
- Centurion Golf Estate(4)
- Clubview(14)
- Die Hoewes(3)
- Doringkloof(1)
- Eldoraigne(13)
- Glen Lauriston(1)
- Hennopspark(3)
- Irene(1)
- Lyttelton(17)
- Lyttelton Manor(15)
- Raslouw(1)
- Rooihuiskraal(1)
- Rooihuiskraal North(4)
- Tampara Park(2)
- The Reeds(3)
- Valhalla(4)
- Villa Rosa(2)
- Vlakplaats(1)
- Wierdapark(7)
- Zwartkop(11)
Indien jy Centurion besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Centurion.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Centurion Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Centurion accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Centurion akkommodasie
Bladsy 10 - 122 lekke plekke om te bly
Engedi Retreat bied verblyf op 'n natuurreservaat en spog met 'n lieflike tuin en gedeeltelike berguitsigte. Verder...
Dobbs Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Rooihuiskraal-Noord, Centurion en is ideaal vir sakereisiger...
River Meadow Manor skuil in die rustige Irene tussen groen weivelde en ou eikebome. Hierdie gesofistikeerde plattel...
Absolut Guest Boutique is 'n pragtige B&B in Centurion. Dié voorstad bied die perfekte balans tussen die platteland...
Abries Self-catering Flatlet is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans van 'n plattelandse en kosmo...
In 'n rustige deel van Centurion is Raslouw, wat bekend staan vir sy groot herehuise en gemaklike leefstyl. Op 'n p...
Sun Ray Guest House is in Wierdapark, Centurion, geleë. Ons bied 2 gerieflike, ruim, skoon woonstelle. Woonstel A ...
Arbez Home Lodge is 'n hoog aangeskrewe, onafhanklike gastehuis in die residensiële voorstad The Reeds in Centurion...
Going Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse, skakelhuis met 'n lieflike uitsig oor die goedversorgde tu...
Welkom by die Centurion akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.