- Arboretum(1)
- Arcadia(1)
- Bainsvlei(1)
- Bayswater(30)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(9)
- Dan Pienaar(38)
- Fichardt Park(59)
- Fleurdal(6)
- Gardenia Park(2)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(18)
- Hospitalpark(4)
- Kiepersol(9)
- Langenhovenpark(20)
- Naval Hill(9)
- Noordhoek(3)
- Olive Hill(1)
- Park West(11)
- Pellissier(9)
- Pentagon Park(4)
- Quaggafontein(2)
- Rayton(2)
- Rooidam(5)
- Spitskop(31)
- Spitskop Small Holdings(7)
- Universitas(44)
- Universitas Ridge(7)
- Vredenhof Small Holdings(3)
- Waverley(25)
- Westdene(21)
- Wilgehof(2)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 3 - 340 lekke plekke om te bly
Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen ...
Franklin View is 'n luukse gastehuis hoog teen die noordelike hange van Naval Hill, met 'n wonderlike uitsig oor die voorstad Waverley. Beda...
Die Moerbeiboom bestaan uit selfsorg-eenhede in die hartjie van Langenhovenpark. Dit is ideaal vir gesinne of paartjies en gaste moet let da...
Fevetree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Die eenheid is geleë is in 'n stil, veilige straat maar s...
Rosedene 4 is 'n selfsorgeenheid in Wesdene, 'n gewilde woonbuurt in Bloemfontein. Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea, ...
Rosedene Guest House bied selfsorgverblyf in Westdene in Bloemfontein. Verblyf word in 3 ateljeewoonstelle met slaapplek vir 2 of 3 gaste ...
La Dolce Vita is 'n mooi eenheid met lugversorging in 'n stil, boomryke straat in Waverley, Bloemfontein. Die eenheid is geskik vir 2 gast...
Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die...
The Suburban is in 'n boomryke woonbuurt van Bloemfontein genaamd Dan Pienaar geleë. Dié area is onlangs bekroon as een van die beste voorst...
ParkHill Luxury Accommodation bied moderne, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, ...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer