Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 121 lekke plekke om te bly
Leopard’s View is op 'n rotsagtige hoogte naby die Davidskraal-piekniekplek in Bettysbaai. Dit bied verblyf in 'n r...
No. 24 bied ontspanne verblyf vir 4 gaste net 400 m van die strand in Bettysbaai af. Die huis het 'n berguitsig en...
Mountain Mist is 'n stil toevlugsoord in die natuur aan die voorheuwels van die Kogelberg in Bettysbaai en bied sla...
Bettys Bay Sunrise is 'n selfsorghuis binne maklike bereik van die strand in Bettysbaai. Dit het 'n lieflike uitsig...
Petra is 'n eenheid op die onderste verdieping van die eienaar se woning. Dit is teen die Kogelberg in Bettysbaai e...
Avondsrus is in die skilderagtige Bettysbaai geleë. Dit is naby Stony Point en net 500 m van Silversands Beach af. ...
SeaScape is 'n lieflike kothuis vir 4 gaste in Bettysbaai met 'n paadjie wat na die Silversands-strand lei. Die k...
Oceanscape is 'n selfsorgeenheid wat gerieflike verblyf aan die voet van die Kogelberge in Bettysbaai met 'n pragti...
Lily House is in 'n stil straat in Bettysbaai en bied selfsorgverblyf aan 6 gaste. Dis net 850 m vanaf die see. Di...
Nordic Beach House is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis in 'n stil woonbuurt, stapafstand vanaf die Silver Sands-str...