Nordic Beach House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Boulevard 2017, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nordic Beach House is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis in 'n stil woonbuurt, stapafstand vanaf die Silver Sands-strand in Bettysbaai. Die huis se binne- en buite-areas vloei soomloos ineen en skuifdeure bied maklike toegang tot 'n balkon met 'n ruim sitarea en draagbare braaigeriewe, met 'n uitsig oor die duine en see.
Die huis het 4 slaapkamers en is geskik vir 8 gaste en 2 kinders (bunk bed). Twee slaapkamers het 'n queengrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, asook 'n gastetoilet en die huis het beide bad- en stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf, en dit lei na die oopplan-leefarea en -eetarea.
Die strandhuis met zwembad het 'n ontspanne gevoel vir die hele familie. Die huis het 'n kaggel, binnebraai en gaste kan die uitsig geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 371
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kus Boulevard 2017, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Nordic Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kus Boulevard 2017, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom