Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
Bladsy 9 - 360 lekke plekke om te bly
La Ballito 606 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die sesde verdieping aan die binnelandse kant van Compensation Be...
Ocean View at La Ballito 1107 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito en bied ruim en gerieflik...
Comp Beach Road 21 is 'n pragtige vakansievilla wat met 'n asemrowende see-uitsig spog en in die hartjie van Ballit...
G06 The Boulders is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Ballito. Die woonstel besk...
5C Sandra Place bied selfsorgverblyf op 'n lieflike eiendom in Ballito, net 100 m van die strand af, en naby verske...
106 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n gebou in die kusdorp Ballito. Die ru...
The Bay 17 is in 'n veilige kompleks sentraal tot die Ballito-sakekern op die 4 km-kuslynpromenade tussen die Grann...
Driftwood 15 is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks met 'n asemrowende see-uitsig. Dit is ...
Palm View is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Ballito oorkant die Granny Pool-strand. Dié verblyf het direkte toegan...
The Bay 4 is 'n grondverdieping-woonstel wat na die strand front en is in The Bay-kompleks in die hartjie van Balli...