Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
Bladsy 3 - 361 lekke plekke om te bly
Coastal Stay on Bentley is in die kusdorp Ballito en bied stylvolle verblyf. Dit is net 500 m vanaf Thompsons Bay s...
Beach Forest Lodge is slegs 400 m van Ballito se strand af geleë met 'n pragtige uitsig oor die tropiese Pigeonwood...
Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lief...
101 Bermuda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ballito. Die woonstel bied 'n 180 grade-u...
Ocean Bliss is in die idilliese kusdorpie, Ballito, geleë. Dit is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverb...
Le Paradis 18 Op See is 'n selfsorgeenheid in die gewilde Le Paradis-kompleks. Dit bied 'n pragtige see-uitsig en i...
Utopia @ LaBallito is 'n moderne selfsorgwoonstel op die tweede verdieping wat na die see front en is in die veilig...
Beach Villa & Beach Studio bied selfsorgverblyf in Ballito. Dit is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggend...
Alomsee 5 bied ruim, selfsorgverblyf aan 6 gaste op Ballito se strandfront. Dié woonstel het 'n uitsig oor die see...
La Montagne is 'n oordhotel en spa wat luukse selfsorgwoonstelle in Ballito aan die Dolfynkus net 15 km vanaf King ...