Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Amanzimtoti.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Amanzimtoti akkommodasie
Bladsy 8 - 258 lekke plekke om te bly
Oceanbreeze 13 is 'n selfsorg-eenheid op die grondvloer in 'n cabana-styl op Winklespruit se strand en die kompleks...
Seaview Family Home and Cottage in Amanzimtoti bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig i...
Dromedaris See Vakansie bied selfsorg-verblyf op die strandfront in Amanzimtoti en is geskik vir 6 gaste. Die ...
Driftsands Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks op die strandfront in Doonside, Amanzimtoti. Die...
Las Palmas 5 bied selfsorg-akkommodasie in 'n dupleks-huis op die strand met see-uitsigte. Die huis is stapafstand ...
L'Escalier Cabanas 212 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Die woonstel bied 'n mooi see-...
Ocean Breeze 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Winklespruit wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die ko...
Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van ...
Shangri-La 72 is 'n selfsorgwoonstel met 'n Afrika-tema in 'n veilige kompleks in Doonside, Kingsburgh. Die komplek...
8 Ocean Breeze is in Warner Beach in KwaZulu-Natal geleë. Die kompleks is reg langs die strand geleë, so gaste kan ...
Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie... Lees meer