Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wondersig Seafront Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Wondersig Seafront Apartments
Netheid
3.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Priscilla J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wondersig het ons al verwagtinge oortref.

Wondersig het al ons verwagtinge oortref. Ons was baie goed ontvang. Die eenheid was goed ingerig met alles wat ons nodig het. Die see-uitsig was fantasties vanaf ons woonstel. Die rustigheid was alles wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer bespreek by Wondersig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm B
Gesin met klein kinders

Ideale plek om te herlaai.

Baie lekker gebly, volledig toegeruste eenhede, naby aan die strand en die wonderlikste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illandre B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Illandre B
Gesin met tieners

Pleasant, relaxing, loved it.

The lady that was there at the reception was very friendly. I think they should just put a sign that shows where to enter for reception. The apartment was clean, the view was beautiful. No problems. Loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste see vakansie.

Wow! Watter uitsig en omgewing - dit was vakansie met die see so naby en tasbaar, fantastiese sielsrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met vriende

Sal definitief dit aanbeveel en weer kom.

Ons het baie lekker gebly en was vriendelik en goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie L

Ek en my ouers is baie vriendelik ontvang en die bestuurders se gasvryheid is fantasties.

Dit is 'n heerlike eenheid om in te woon, dit is naby die see en redelik gerieflik ingerig. Fyner afronding in die eenheid soos bv. tafeldoeke op bedtafeltjies word aanbeveel, dalk toiletpapier in badkamer. Maar inaggenome dat ons 'n ander eenheid geneem het met aankoms, wat dalk nie voldoende voorberei was nie, het ons die verblyf geniet. Dit was baie lekker om hier te kuier en ek was dankbaar dat my hond ook welkom was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wondersig Seafront Apartments se terugvoer

Dit was lekker om vriendelike gaste soos julle te ontvang, Elmarie. Dankie vir die voorstelle, dit word waardeer.
Groete,
Dalene

Wondersig Seafront Apartments
Errol D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Errol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

As daar skoongemaak word, ja, en jou voertuig staan buite, vensters maak nie toe nie - veiligheidsrisiko.

Yskas werk nie, glad nie skoon nie. Toilet lek. Die alarms van ander huise gaan heeltyd af. Mens voel nie veilig daar nie. Ligging puik, as die plek mooi instandgehou word kan dit puik wees. Ek het korting gevra want die plek is nie op standaard nie. Braaigeriewe baie vuil, vadoeke vuil. Wag dat hulle my geld terugbetaal. Sal weer daar bespreek as dit opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wondersig Seafront Apartments se terugvoer

Ons is werklik jammer dat u nie 'n positiewe ervaring gehad het nie. Ons het onlangs weer heropen nadat die plek vir jare toegestaan het. Ons werk daaraan om alles weer op standaard te bring. U kan enige tyd weer kom besoek in die toekoms. Ons vertrou u sal dit dan goed vind.

Wondersig Seafront Apartments
Annelien V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Saam met vriende

Pragtige plek en sal enige tyd weer daar wil bly.

Daar is 'n paar klein goedjies wat aandag vereis. Die braai-area op stoep was nie skoongemak en vorige gaste se vet was nog op teëls en dit is stukkend en gevaarlik vir sny. Rasper regtig onbruikbaar en geen braaitang beskikbaar. Toilet het ook 'n lekkasie gehad en daar was 'n handdoek op die grond gelos om water te absorbeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wondersig Seafront Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou aanmoediging, Annelien. Ons is besig om aandag te gee aan die gebreke.

Groete

Wondersig Seafront Apartments
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0231784889047061fdea9c3c7e58af50a8ae668aeb65766a2d8884a08541ccac26eb9ca113181fb467c0a282479919c05909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 16 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107649637232 18.303977413492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem