Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wondersig Seafront Apartments

  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wondersig Seafront Apartments is op die strandfront in Lambertsbaai. Dit bied selfsorgverblyf met 'n manjifieke uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Hier kan gaste walvis- en dolfynkyk vanaf die balkon en die strand is net 'n kort entjie se stap ver.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenslaapkamerwoonstelle met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die woonstelle het elkeen 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe.

Elke woonstel se kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en ketel toegerus. Elke woonstel het ook 'n leefarea wat lei na 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Gaste wat Lambertsbaai wil besoek kan uitsien na aktiwiteite soos seil, branderplankry, visvang en vlieërplankry. Die dorp het ook 'n aantal restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Wondersig Seafront Apartments
Netheid
3.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Ligging

  • Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wondersig Seafront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0231784889047061fdea9c3c7e58af50a8ae668aeb65766a2d8884a08541ccac26eb9ca113181fb467c0a282479919c05909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 16 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107649637232 18.303977413492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem