Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wondersig Seafront Apartments

Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die ruim woonstel beskik oor 1 slaapkamer en is op die eerste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Gaste in die woonstel deel 'n badkamer met 'n stort en bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n etenstafel en lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 4 gaste en is op die eerste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Gaste in die woonstel deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof en ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 4 gaste en is op die eerste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Gaste in die woonstel deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof en ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste en is op die eerste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof en ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die ruim eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 4 gaste en is op die eerste verdieping. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is op die eerste verdieping geleë. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-eenheid is op die grondverdieping geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat 16, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0231784889047061fdea9c3c7e58af50a8ae668aeb65766a2d8884a08541ccac26eb9ca113181fb467c0a282479919c05909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 16 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.107649637232 18.303977413492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem