Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Spa Holiday Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sun Villa
Selfsorg
Bougain Villa
Selfsorg
Frogs Leap
Selfsorg
Porta Bela
Selfsorg
Cosy Corner
Selfsorg
Kampeerplek 1
Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Reg van toegang streng voorbehou.
- Geen ekstra gaste word toegelaat indien daar nie vooraf toestemming gegee is nie.
- Slegs inwoners se dagbesoekers word toegelaat en 'n dagtarief moet dan by die oord betaal word.
- Geen motorfietse mag in die park gery word nie (dit sluit driewiel- en vierwielmotorfietse in).
- Geen rolskaatse, skaatsplanke of gemotoriseerde bromponies word toegelaat nie.
- 'n Toegangsdeposito van R100 moet betaal word.
- 'n Breekskadedeposito van R500 word vereis vir chalets en sal met aankoms betaal moet word. Dit sal eers terugbetaal word wanneer die eenheid deurgegaan is en daar gevind is dat alles in orde is.
- 'n R100 diensfooi sal gehef word indien die eenheid in 'n toestand gelos is.
- Let asb. dat gaste nie in die eenhede mag rook nie en dat as hulle dit doen, 'n R2000-boete gehef sal word.
- Die oord en sy bestuur aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige dood, besering of siekte wat gaste of besoekers ly, of enige verlies van eiendom wat die gaste ly deur die oord te besoek of wat veroorsaak word deur die oord of enige van sy personeellede se nalatigheid of sy geriewe nie.

Kampeerplekke:
- Buiteseisoen mag klein honderasse by die kampeerplekke toegelaat word indien dit vooraf gereël word. Dit beloop 'n fooi van R35 per hond per dag en die hond moet aan 'n leiband wees.
- Geen ekstra tente, afdakke, sytente of ekstra tentkamers mag opgerig word sonder dat daar vooraf toestemming gegee is nie. Sytente mag nie groter as 2,4 m in deursnee wees nie. Enige tente wat groter is sal R50 per tent per dag beloop.
- Geen plastiek grondseile word toegelaat nie, slegs skaduseile van die laptipe.
- Wasgoed mag nie rondom die chalets of staanplekke gehang word nie. Slegs strandhanddoeke mag so vertoon word.
- Elektriese toebehore moet asb. tot 'n minimum beperk word.
- Elektriese waterverhittingstoestelle, tweeplaatoondjies, wasmasjiene en tuimeldroërs word nie toegelaat nie.
- Draagbare braais moet 1 meter van die grond af wees.
- Weens die feit dat Villa Span 'n gegradeerde instansie is, word kontrakteurs, permanent of as arbeiders, nie toegelaat nie. Slegs vakansiereisigers sal geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942a6ff28e80fa2bd2fad57592355253eed82687c7a6ae22a5bd729c898912f13f9820206bd5a2701f1ef28050f44a127e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.1182414 30.8475223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem