Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Spa Holiday Resort

Kampeerplek 1
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die karavaanpark en kampeerplekke is gelyk, groot en op die gras. 'n Maksimum van 6 kampeerders en 1 voertuig word per staanplek toegelaat. Elke staanplek het 'n 15 amp driepunt-kragprop, 'n draagbare braai en toegang tot krane. Die staanplekke het toegang tot 2 groot, gemeenskaplike ablusiegeriewe en 2 opwasareas. Geen plastiek grondseile word toegelaat nie, slegs skaduseile van lap. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar teen 'n klein fooi sou gaste hul eie dekodeerder wou saambring. Buiteseisoen word klein honderasse by die kampeerplekke toegelaat teen ekstra koste mits dit vooraf gereël is.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

- Reg van toegang streng voorbehou.
- Geen ekstra gaste word toegelaat indien daar nie vooraf toestemming gegee is nie.
- Slegs inwoners se dagbesoekers word toegelaat en 'n dagtarief moet dan by die oord betaal word.
- Geen motorfietse mag in die park gery word nie (dit sluit driewiel- en vierwielmotorfietse in).
- Geen rolskaatse, skaatsplanke of gemotoriseerde bromponies word toegelaat nie.
- 'n Toegangsdeposito van R100 moet betaal word.
- 'n Breekskadedeposito van R500 word vereis vir chalets en sal met aankoms betaal moet word. Dit sal eers terugbetaal word wanneer die eenheid deurgegaan is en daar gevind is dat alles in orde is.
- 'n R100 diensfooi sal gehef word indien die eenheid in 'n toestand gelos is.
- Let asb. dat gaste nie in die eenhede mag rook nie en dat as hulle dit doen, 'n R2000-boete gehef sal word.
- Die oord en sy bestuur aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige dood, besering of siekte wat gaste of besoekers ly, of enige verlies van eiendom wat die gaste ly deur die oord te besoek of wat veroorsaak word deur die oord of enige van sy personeellede se nalatigheid of sy geriewe nie.

Kampeerplekke:
- Buiteseisoen mag klein honderasse by die kampeerplekke toegelaat word indien dit vooraf gereël word. Dit beloop 'n fooi van R35 per hond per dag en die hond moet aan 'n leiband wees.
- Geen ekstra tente, afdakke, sytente of ekstra tentkamers mag opgerig word sonder dat daar vooraf toestemming gegee is nie. Sytente mag nie groter as 2,4 m in deursnee wees nie. Enige tente wat groter is sal R50 per tent per dag beloop.
- Geen plastiek grondseile word toegelaat nie, slegs skaduseile van die laptipe.
- Wasgoed mag nie rondom die chalets of staanplekke gehang word nie. Slegs strandhanddoeke mag so vertoon word.
- Elektriese toebehore moet asb. tot 'n minimum beperk word.
- Elektriese waterverhittingstoestelle, tweeplaatoondjies, wasmasjiene en tuimeldroërs word nie toegelaat nie.
- Draagbare braais moet 1 meter van die grond af wees.
- Weens die feit dat Villa Span 'n gegradeerde instansie is, word kontrakteurs, permanent of as arbeiders, nie toegelaat nie. Slegs vakansiereisigers sal geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Frogs Leap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie elegante houthuisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en deure wat na die dek toe oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in albei slaapkamers. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met buitesitplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Porta Bela

Cosy Corner
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie houthuisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en deure wat na die dek toe oopmaak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in albei slaapkamers. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met buitesitplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Reg van toegang streng voorbehou.
- Geen ekstra gaste word toegelaat indien daar nie vooraf toestemming gegee is nie.
- Slegs inwoners se dagbesoekers word toegelaat en 'n dagtarief moet dan by die oord betaal word.
- Geen motorfietse mag in die park gery word nie (dit sluit driewiel- en vierwielmotorfietse in).
- Geen rolskaatse, skaatsplanke of gemotoriseerde bromponies word toegelaat nie.
- 'n Toegangsdeposito van R100 moet betaal word.
- 'n Breekskadedeposito van R500 word vereis vir chalets en sal met aankoms betaal moet word. Dit sal eers terugbetaal word wanneer die eenheid deurgegaan is en daar gevind is dat alles in orde is.
- 'n R100 diensfooi sal gehef word indien die eenheid in 'n toestand gelos is.
- Let asb. dat gaste nie in die eenhede mag rook nie en dat as hulle dit doen, 'n R2000-boete gehef sal word.
- Die oord en sy bestuur aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige dood, besering of siekte wat gaste of besoekers ly, of enige verlies van eiendom wat die gaste ly deur die oord te besoek of wat veroorsaak word deur die oord of enige van sy personeellede se nalatigheid of sy geriewe nie.

Kampeerplekke:
- Buiteseisoen mag klein honderasse by die kampeerplekke toegelaat word indien dit vooraf gereël word. Dit beloop 'n fooi van R35 per hond per dag en die hond moet aan 'n leiband wees.
- Geen ekstra tente, afdakke, sytente of ekstra tentkamers mag opgerig word sonder dat daar vooraf toestemming gegee is nie. Sytente mag nie groter as 2,4 m in deursnee wees nie. Enige tente wat groter is sal R50 per tent per dag beloop.
- Geen plastiek grondseile word toegelaat nie, slegs skaduseile van die laptipe.
- Wasgoed mag nie rondom die chalets of staanplekke gehang word nie. Slegs strandhanddoeke mag so vertoon word.
- Elektriese toebehore moet asb. tot 'n minimum beperk word.
- Elektriese waterverhittingstoestelle, tweeplaatoondjies, wasmasjiene en tuimeldroërs word nie toegelaat nie.
- Draagbare braais moet 1 meter van die grond af wees.
- Weens die feit dat Villa Span 'n gegradeerde instansie is, word kontrakteurs, permanent of as arbeiders, nie toegelaat nie. Slegs vakansiereisigers sal geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sun Villa
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in albei slaapkamers. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met buitesitplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Reg van toegang streng voorbehou.
- Geen ekstra gaste word toegelaat indien daar nie vooraf toestemming gegee is nie.
- Slegs inwoners se dagbesoekers word toegelaat en 'n dagtarief moet dan by die oord betaal word.
- Geen motorfietse mag in die park gery word nie (dit sluit driewiel- en vierwielmotorfietse in).
- Geen rolskaatse, skaatsplanke of gemotoriseerde bromponies word toegelaat nie.
- 'n Toegangsdeposito van R100 moet betaal word.
- 'n Breekskadedeposito van R500 word vereis vir chalets en sal met aankoms betaal moet word. Dit sal eers terugbetaal word wanneer die eenheid deurgegaan is en daar gevind is dat alles in orde is.
- 'n R100 diensfooi sal gehef word indien die eenheid in 'n toestand gelos is.
- Let asb. dat gaste nie in die eenhede mag rook nie en dat as hulle dit doen, 'n R2000-boete gehef sal word.
- Die oord en sy bestuur aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige dood, besering of siekte wat gaste of besoekers ly, of enige verlies van eiendom wat die gaste ly deur die oord te besoek of wat veroorsaak word deur die oord of enige van sy personeellede se nalatigheid of sy geriewe nie.

Kampeerplekke:
- Buiteseisoen mag klein honderasse by die kampeerplekke toegelaat word indien dit vooraf gereël word. Dit beloop 'n fooi van R35 per hond per dag en die hond moet aan 'n leiband wees.
- Geen ekstra tente, afdakke, sytente of ekstra tentkamers mag opgerig word sonder dat daar vooraf toestemming gegee is nie. Sytente mag nie groter as 2,4 m in deursnee wees nie. Enige tente wat groter is sal R50 per tent per dag beloop.
- Geen plastiek grondseile word toegelaat nie, slegs skaduseile van die laptipe.
- Wasgoed mag nie rondom die chalets of staanplekke gehang word nie. Slegs strandhanddoeke mag so vertoon word.
- Elektriese toebehore moet asb. tot 'n minimum beperk word.
- Elektriese waterverhittingstoestelle, tweeplaatoondjies, wasmasjiene en tuimeldroërs word nie toegelaat nie.
- Draagbare braais moet 1 meter van die grond af wees.
- Weens die feit dat Villa Span 'n gegradeerde instansie is, word kontrakteurs, permanent of as arbeiders, nie toegelaat nie. Slegs vakansiereisigers sal geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bougain Villa
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in albei slaapkamers. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in die kombuis en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die leefarea bied toegang tot 'n dek met buitesitplek en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Reg van toegang streng voorbehou.
- Geen ekstra gaste word toegelaat indien daar nie vooraf toestemming gegee is nie.
- Slegs inwoners se dagbesoekers word toegelaat en 'n dagtarief moet dan by die oord betaal word.
- Geen motorfietse mag in die park gery word nie (dit sluit driewiel- en vierwielmotorfietse in).
- Geen rolskaatse, skaatsplanke of gemotoriseerde bromponies word toegelaat nie.
- 'n Toegangsdeposito van R100 moet betaal word.
- 'n Breekskadedeposito van R500 word vereis vir chalets en sal met aankoms betaal moet word. Dit sal eers terugbetaal word wanneer die eenheid deurgegaan is en daar gevind is dat alles in orde is.
- 'n R100 diensfooi sal gehef word indien die eenheid in 'n toestand gelos is.
- Let asb. dat gaste nie in die eenhede mag rook nie en dat as hulle dit doen, 'n R2000-boete gehef sal word.
- Die oord en sy bestuur aanvaar nie aanspreeklikheid vir enige dood, besering of siekte wat gaste of besoekers ly, of enige verlies van eiendom wat die gaste ly deur die oord te besoek of wat veroorsaak word deur die oord of enige van sy personeellede se nalatigheid of sy geriewe nie.

Kampeerplekke:
- Buiteseisoen mag klein honderasse by die kampeerplekke toegelaat word indien dit vooraf gereël word. Dit beloop 'n fooi van R35 per hond per dag en die hond moet aan 'n leiband wees.
- Geen ekstra tente, afdakke, sytente of ekstra tentkamers mag opgerig word sonder dat daar vooraf toestemming gegee is nie. Sytente mag nie groter as 2,4 m in deursnee wees nie. Enige tente wat groter is sal R50 per tent per dag beloop.
- Geen plastiek grondseile word toegelaat nie, slegs skaduseile van die laptipe.
- Wasgoed mag nie rondom die chalets of staanplekke gehang word nie. Slegs strandhanddoeke mag so vertoon word.
- Elektriese toebehore moet asb. tot 'n minimum beperk word.
- Elektriese waterverhittingstoestelle, tweeplaatoondjies, wasmasjiene en tuimeldroërs word nie toegelaat nie.
- Draagbare braais moet 1 meter van die grond af wees.
- Weens die feit dat Villa Span 'n gegradeerde instansie is, word kontrakteurs, permanent of as arbeiders, nie toegelaat nie. Slegs vakansiereisigers sal geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942a6ff28e80fa2bd2fad57592355253eed82687c7a6ae22a5bd729c898912f13f9820206bd5a2701f1ef28050f44a127e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.1182414 30.8475223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem