Villa De Vie Self-catering
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa De Vie, Vredekloofweg, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 250R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa De Vie Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n mooi woonstel wat in Vredekloof in Kaapstad geleë is.
Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 2 in die leefarea en in die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel het ook 'n studeerarea.
Villa De Vie Self-catering is in 'n sekuriteitskompleks met veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nancy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 123
Jaar gelys 11
Ligging
- Villa De Vie, Vredekloofweg, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vredekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa De Vie, Vredekloofweg, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom