Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa De Vie Self-catering

Selfsorg
Villa De Vie 2 Bedroom Apartment
Vanaf R1 350
R1 350 R810
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Villa De Vie bied 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel sowat 1,5 km vanaf Stellenberg Lodge. Die woonstel het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, asook 'n gemaklike sitarea en 'n badkamer met 'n stort. Dit is onlangs opgeknap en bied skilderagtige uitsigte op Tafelberg en oor die vallei. Die woonstel is in 'n kompleksen het veilige parkeerplek. Daar is ook 'n TV met die DStv Family-pakket.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa De Vie Self-catering Apartment
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Villa De Vie is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n studeerkamer sowat 1,5 km vanaf Stellenberg Lodge. Dié onlangs opgeknapte woonstel spog met 'n dubbelbed, 'n knus sitarea en 'n badkamer met 'n stort. Dit bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die vallei. Die woonstel is in 'n kompleks en het veilige parkeerplek. Verder is daar 'n TV met die DStv Family-pakket.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R1 250 R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa De Vie, Vredekloofweg, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb897e5de6d44a9e087d8651732bebb3ab5e0ca849cdb4e5e551ba9eff41c476872e0856872051bb4034de92e5b71224369c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense Villa De Vie Vredekloof Road, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862474654492 18.673653313492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem