Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umhlanga Villa Fairwood Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is voltydse personeel wat die kamers daagliks skoonmaak en gaste kan bystaan om ontbyt voorberei indien die bestanddele voorsien word.
Gaste moet asb. die bure in ag neem en geraas tot 'n minimum beperk. Dit moet stil wees tussen 22:00 en 08:00.
Enige rusverstoring wat 'n besoek deur die polisie noodsaak sal tot gevolg hê dat gaste onmiddellik die perseel moet verlaat en enige terugbetaling verbeur.
Daar mag nie meer mense in die eenheid bly as wat op die besprekingsvorm aangedui is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R10 250
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R10 250
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R10 250
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwood Place 2, Umhlanga, 4153, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98370f8674722b58506f06ff8695a5d13053964a319a5502ab4d1f0c3a34f7796875aba267dbdae5f56daa11c590f084a4ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 250 per nag (plek vir 18) 6 5 1 5 2 Fairwood Place Umhlanga 4153 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.753760900682 31.061257504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem