Tramonto @ Beachcombers 10
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 administrasiefooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is streng verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie.
Slegs een parkeerplek is beskikbaar.
Geen swemhanddoeke is beskikbaar nie.
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R2000 is betaalbaar. Dit sal gedeeltelik of ten volle binne 7 dae terugbetaal word, afhangende van of daar skade berokken is en of die sleutels terug besorg is of nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beachcombers 10, Compensation Beach-weg 106, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom