The Vishuis
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Vishuis is 'n gerestoureerde visserskothuis wat een van die erfenisgeboue in Hermanus is. Dit is in die hartjie van die ou dorp, net bo The Old Harbour in die middedorp geleë. Die gastehuis is stylvol versier met 'n groot versameling kontemporêre Suid-Afrikaanse kuns. Dit is ideaal vir 'n groot groep of mense wat tyd saam wil spandeer, maar steeds hul eie privaat spasie wil hê. Gaste sal deur die gasheer, Marc, verwelkom word.
Verblyf word aangebied in 3 suites en die luukse Fisherman's Cottage, wat in 'n bekoorlike binnehof geleë is. Elke eenheid beskik oor 'n gemaklike bed wat oorgetrek is met suiwer katoenlinne, en elkeen het ook 'n en suite-badkamer. Geriewe in elke kamer sluit in: 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n vuurmaakplek, paneelverwarmer en haardroër.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike binnehof met 'n buitemeubels, draagbare braaigeriewe, 'n plonspoel en pragtige tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 7
Ligging
- Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Vishuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hope-straat 7, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18