The Sails
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Partytjies word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Rusverstoring sal volgens die beheerliggaam se reëls beboet word.
Uitklok is streng om 10:00.
'n Maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders word in die woonstel toegelaat.
Rook in die woonstel is verbode. Rook word slegs op die balkon toegelaat
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom