Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaardkamer
-
Ontbyt
Gratis WiFi - Deluxe Kamer 4
-
Ontbyt
Gratis WiFi - Deluxe Kamer 5
-
Ontbyt
Gratis WiFi - Atlejeekamer in Gastehuis
-
Ontbyt
Gratis WiFi
Huisreëls
Let asb. daarop dat die balans vooraf of met aankoms betaalbaar is (nié wanneer gaste uitklok nie). Ons maak nie terugbetalings as gaste voortydig vertrek weens weer- of persoonlike omstandighede nie.
Ek verstaan dat ek moet saamstem met die bepalings en voorwaardes wat in die Gedragskode wat aan my gestuur sal word gestipuleer is.
Wanneer ek inklok moet ek my ID/paspoort toon en my kredietkaartbesonderhede voorsien vir breekskade of verlore sleutels. Anders is 'n deposito van R1000 betaalbaar. Dit sal binne 24 uur terugbetaal word ná die woonstel ondersoek is. Let asb. daarop dat besprekings oor Desember/Januarie se balans 21 dae voor aankoms betaalbaar is. Maak asb. seker dat jou versekering kansellasies dek indien nodig.
Alle gaste moet inklok by die gastehuis by Albertynstraat 28. Inkloktyd is van 14:00 af.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertynstraat 28, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 14