Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crayzee Fish Guest House

Gastehuis
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie is ’n oopplan-kamer vir tot 2 gaste. Die kamer is binne die gastehuis en word via trappe bereik. Daar is 1 standaard dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saamrbing.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het ekstra-grootte koningrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer is op die grondverdieping buite die gastehuise, en front na die tuin. Kamergeriewe sluit 'n yskas, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n super koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer is op die grondverdieping en front na die tuin. Kamergeriewe sluit 'n yskas, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4A
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is geskik vir 2 gaste wat saam reis. Die bed kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word, of dit kan as 2 driekwartbeddens opgemaak word. Kamergeriewe sluit 'n yskas, kluis, koffie- en teemaageriewe en 'n TV met DStv in. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster

Kamer 4B
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is geskik vir 2 gaste wat saam reis. Daar is ’n super koninggrootte-bed. Kamergeriewe sluit 'n yskas, kluis, koffie- en teemaageriewe en 'n TV met DStv in. Let asb. dat die en suite-badkamer is oopplan, en daar is ’n oopplan-toilet en -stort. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Kamer 7
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer bied verblyf aan tot 3 gaste. Dit is binne die gastehuis en word via trappe bereik. Daar is 1 standaard dubbelbed, ’n enkelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Room 8
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-stort, -wasbak en -toilet. Dis toegerus met 'n yskas, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met DStv. Die kamer is op die eerste verdieping en daar is sowat 20 trappe na die eenheid. Dis geskik vir 'n enkelreisiger of ’n paartjie. Gaste moet hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is geskik vir 'n gesin van 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n super koninggrootte-bed omskep kan word, en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Kamergeriewe sluit 'n yskas, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Die kamer is op die grondverdieping. Gaste moet asb. hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5 Groot Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim oopplan-gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n 1 koninggrootte-bed en 2 driekwartbeddens, 'n en suite-stort/bad, -wasbak, en -toilet. Let wel dat die kamer op die eerste verdieping binne die gastehuis is en dat daar trappe na die eenheid is. Toegerus met 'n yskas, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crayfish Creek 35, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem