Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Crayzee Fish Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs kamer
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer 2
Slegs kamer
Kamer 3
Slegs kamer
Kamer 4A
Slegs kamer
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer 4B
Slegs kamer
Kamer 5 Groot Gesinseenheid
Slegs kamer
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer 6
Slegs kamer
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kamer 7
Slegs kamer
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Room 8
Slegs kamer
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

-Die verblyf moet ten volle betaal word om die bespreking te bevestig, streng kansellasiebeleid geld.
-'n Suid-Afrikaanse ID, lisensie of paspoort moet met inklok gewys word.
-Inkloktye is tussen 14:00 en 17:00 en uitkloktyd is 10:00. 'n Fooi word gehef indien gaste laat uitklok.
-Kamers 1 - 4 is op die stoep buite.
-Kamers 4A en B is op die grondverdieping in die gastehuis.
-Kamers 5 - 8 is op die eerste verdieping en daar is ongeveer 20 trappe wat daarheen lei.
-'n Terugbetaalbare sleuteldeposito is met aankoms betaalbaar en sal terugbetaal word as gaste uitklok en na die kamer inspekteer is.
-Indien gaste vroeër wil uitklok moet dit asb. met die bestuurder aan diens gereël word.
-Tariewe is per persoon en ekstra gaste sal ekstra moet betaal.
-Daar is tee-en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
-Die kraanwater is veilig om te drink.
-Daar is yskassies in die eenheid.
-Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
-Ontbyt word tussen 07:00 en 8:30 bedien in die eetkamer teen 'n ekstra koste. Dit moet met die bestuurder gereël word.
-Kamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak.
-Kamers word nie op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak nie en diens is beperk op die dae.
-Die swembad en braai-area word op eie risiko gebruik.
-- 'n Selfsorg-braaigerief en kroeg is beskikbaar. Die nodige eetgerei word voorsien. Bring asb. eie bestanddele saam.
Alkohol word nie hier verkoop nie en word nie toegelaat op die stoep, sitkamers of eetsaal nie. Gaste is welkom om van die kroegarea gebruik te maak en hul drankies hier te bêre. Let daarop dat die kroeg om 22:00 sluit.
- 'n Bykomende skoonmaakfooi word by jou rekening geplaas vir elke opwas- en skoonmaakdiens wat personeel by die braaigeriewe of kroeg moet uitvoer.
-'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
-Verseker dat alle waardevolle artikels, insluitend juweliersware, kontant, skootrekenaars, ens. veilig geberg word. 'n Kluis is beskikbaar.
-Sorg dat voertuie te alle tye gesluit is en dat daar geen waardevolle items in die voertuig agterbly nie.
-Elke kamer kry 1 parkeerplek vir 'n motor. Tref asseblief die nodige reëlings indien ekstra parkeerplek vir sleepwaens en 'n boot benodig word.
-Call-a-Cab-taxidiens is betroubaar, veilig en 24 uur beskikbaar teen mededingende tariewe.
-Simply Delivery is beskikbaar teen aflewering van enige goedere/kos/drank teen 'n minimale fooi.
-Die laserstraalsekuriteit en alarm word om 22:00 geaktiveer vir die veiligheid van alle gaste. Doen navraag oor veilige gebiede. Indien toegang na hierdie tyd benodig word, moet dit betyds gereël word. Toegang na 22:00 is geensins tot die gastehuis beperk nie.
-Toegangsreg word voorbehou. The Crayzee Fish Guest House behou die reg voor om enige gas te versoek om te eniger tyd te vertrek sonder terugbetaling indien gaste nie die reëls nakom nie.
As jy hulp benodig, kontak asseblief enige van ons gashere.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Crayfish Creek 35, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MzZiZDdhLTk3OGYtNGZhMS1hYThkLTU4MmE5MzE4ZjJlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 35 Crayfish Creek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -28.786999 32.094679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem