Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StarFish Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 24 resensies vir StarFish Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang.

Ons het lekker gebly. Ons sou net daarvan gehou het as daar 'n plat laken op die bed was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek. Lekker gerus.

Die verblyf was perfek vir my en vroulief en ons honde kind. Die huis het al die luuksheid waaraan ons gewoond is en die ligging sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, highly recommend.

A perfect 2-day getaway and close proximity to the harbour and local coffee shops. The host was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay and will visit again.

Great host that was very informative regarding the accommodation, area restaurants and beaches. We were upgraded to the 7 sleeper house due to having a dog with us. Wonderful stay and will visit again. Recommend a stay at Starfish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Baie lekker gebly - die ligging is goed en die kamer bied goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness!

Baie lekker gebly. Sal dit hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie onspannend.

Ons het verskriklik lekker gebly en sal in die toekoms weer daar bly. Die gasvrou is baie verwelkomend en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi resensie Corne. Ons sien al klaar uit na jul volgende kuier by ons.

StarFish Accommodation
Evelyn V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy atmosphere.

Priscilla welcomed us, and she and the owner Marinda are lovely people. We were upgraded to the house, which we appreciated as we were traveling with a big dog. The house is beautifully decorated, clean, and has everything you need. Netflix is a bonus. We loved the area, walking to the harbour with the stingrays and the boardwalks. It's also lovely to be able to sit outside on both sides of the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelik.

Ons het dit baie geniet en lekker geslaap. Hulle vertel jou graag watter plekke om te besoek en waar goeie eetplekke is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Ontspannend.

Voel soos huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertina V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks for a lovely stay.

We will certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

We are looking forward to your next visit.

StarFish Accommodation
Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was extremely friendly and the accommodation was like stepping back in history.

A wonderful stay and the owner kindly "upgraded" us to the main house so we had every home comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybel S
Gesin met tieners

Awesome.

Vriendelik, stylvol, netjies, rustig en veilig. Ons beveel dit graag aan, en sal in die toekoms graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Baie dankue vir die mooi resensie Sybe & gesin. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons

StarFish Accommodation
Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M
Enkelreisiger

Fantastic accommodation close to the sea.

Loved it at Marinda's house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen K
Saam met vriende

Baie mooi plek. Uitstekende geriewe. Baie gasvrye eienaars.

Was baie beïndruk met StarFish. Die geriewe was uitstekend asook die ligging. Sal dit aanbeveel aan andere en sal definitief weer daar bly as ek Struisbaai besoek. Tariewe was ook baie billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met vriende

Perfekte plek vir 'n familie-seevakansie.

Ag, ons het sommer baie lekker hier gebly. Verskriklike gawe, gasvrye eienaars en ek het hul tegemoedkomendheid met my klein Yorkie baie waardeer. Pragtige dubbelverdieping-grasdakhuis. Dis volledig toegerus met alles wat mens nodig sou kry tydens 'n vakansie by die see. Die beddens het lekker geslaap; alles is baie netjies. Pragtigste kuns teen die mure en die wonderlikste ou versamelstukke en objet d'art oral deur die huis. Die eienares is 'n bekende kunstenaar - vra om haar ateljee te besoek. Verskriklik interessant so neem maar jou beursie saam. Ek het met die oulikste skilderytjie huis toe gekom. Heerlik ge-Netflix binge. Daar is braaigeriewe in 'n oulike "courtyard". Ons motor was veilig. Sal beslis weer daar wil gaan inboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie Christine. Dit was ñ groot plesier om jul hier te hê. Almal by Starfish hoop jul kom kuier binnekort weer! Groete uit Struisbaai

StarFish Accommodation
Tony O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O
Saam met vriende

If you are looking for the wow-factor, this is the place to stay.

This is the best stay I have had to date. The house is large, beautiful and comfortable. Our hosts were of the best kind and I would like to say a very big thank you to them. Hospitality as one hasn't seen in many years. Honestly, the comforts of home away from home. Lovely to see this still exists. Thanks, guys, you're the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Hi Tony, it is such a pleasure to host lovely guests like yourself. We are looking forward to next time soon. Thank you for a great review.

StarFish Accommodation
Karen N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N
Gesin met tieners

Absolutely brilliant.

What a wonderful surprise! Marinda's attention to detail is commended. Everything we needed was included. We brought our doggies and teenagers and overnighted and it was great. We can highly recommend StarFish Accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Thank you for your lovely review. It is much appreciated by all our staff. Hope you, fam and doggies will visit us soon again.

StarFish Accommodation
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Lovely home.

Perfect for a night or a week stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Hi Louis en familie, baie dankie vir jul goeie terugvoer.
Ons sien uit na jul volgende kuier by ons. Groete tot dan, Marinda.

StarFish Accommodation
Hentie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie M

Baie lekker, gesellig, veilig, skoon, vriendelik, goeie ligging.

Die gasvrou is vriendelik en ons is hartlik ontvang. Die verblyf is netjies en skoon en die feit dat daar 'n binne- en buitebraai is, is vir ons groep 'n groot pluspunt. Daar is veilige parkering. Ons het lekker gekuier en sommer rustig afgestap na die hawe toe met sy eetplekke. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, Hentie. Dit was baie lekker om julle hier te he, en ons sien uit dat julle weer vir ons kom kuier. Klomp groete van Starfish akkommodasie.

StarFish Accommodation
Cecilia V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Enkelreisiger

Fantasties.

Alles is perfek reg by StarFish Accommodation. Die eienaar is 'n fantastiese gasvrou en die hele plekkie verdien goud. Sy dubbelgoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Baie dankie met waardering vir die mooi resensie. Sien uit dat jy weer by ons kom kuier.

StarFish Accommodation
Samantha B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha B
Gesin met tieners

Lovely spot!

Had a great stay, really enjoyed the quirky accommodation. Lots of lovely little touches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Thank you very much for your positive review Samantha & family. Hope you visit again soon.

StarFish Accommodation
Leonore B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik oorgebly by Marinda en Jan.

Ons sal hul beslis sterk aanbeveel. Dit was doodstil en skoon en net lekker. Sjoe, Marinda is so kunstig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

StarFish Accommodation se terugvoer

Baie dankie Leonore, ons sien uit na jul volgende kuier by ons! Groete uit Struisbaai x

StarFish Accommodation
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 34, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4c5ea928c92b587efc3ebd47b974aa96e08795a3a18fadec88b6bcaef12dfde350031187eefab6a0b03c29e253deceadc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 34 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803584392292 20.056352892725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem