Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StarFish Accommodation

StarFish-kamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer is op die grondverdieping geleë, is ideaal vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Koffie, tee, suiker, melk en water word voorsien met aankoms. Daar is 'n mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is WiFi, maar geen TV's in die kamers nie. Daar is 'n privaat stoep met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel saam met hulle troeteldiere.
- Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word en gaste moet die tipe en hoeveelheid troeteldiere aanmeld.
- Neem kennis dat dele van StarFish-huis en StarFish-kamer via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
- Rook is verbode in die eenhede, maar asbakkies word voorsien om buite te rook.
- Harde musiek en geraas word nie ná 00:00 toegelaat nie.
- Neem kennis dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie voorsien, met bespreking moet aanvaar.
- Gaste is welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring om meer DStv-kanale te kyk.
- Ekstra vuurmaakhout en 'n skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
StarFish-huis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-dubbelverdiepinghuis is ideaal vir 'n groep of familie van 7 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, eetgerei en breekware, en koffie, tee, suiker, melk, water en skoonmaakmiddels word voorsien. Etes kan by die etenstafel voor die binnebraai-area geniet word. 'n Paar stukke vuurmaakhout, 'n braairooster en 'n potjiekos-pot is beskikbaar. Ekstra vuurmaakhout en 'n skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om nog DStv-kanale te kyk. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en buitebraai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel saam met hulle troeteldiere.
- Troeteldiere is slegs welkom indien dit vooraf gereël word en gaste moet die tipe en hoeveelheid troeteldiere aanmeld.
- Neem kennis dat dele van StarFish-huis en StarFish-kamer via trappe bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
- Rook is verbode in die eenhede, maar asbakkies word voorsien om buite te rook.
- Harde musiek en geraas word nie ná 00:00 toegelaat nie.
- Neem kennis dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie voorsien, met bespreking moet aanvaar.
- Gaste is welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring om meer DStv-kanale te kyk.
- Ekstra vuurmaakhout en 'n skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 34, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4c5ea928c92b587efc3ebd47b974aa96e08795a3a18fadec88b6bcaef12dfde350031187eefab6a0b03c29e253deceadc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 34 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.803584392292 20.056352892725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem