StarFish Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Maryna K - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang.
Wessel O - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker wegbreek. Lekker gerus.
Jonathan C - Feb 2024
Algehele gradering
Great place, highly recommend.
Johannes G - Jan 2024
Algehele gradering
Great stay and will visit again.
Henry L - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik.
Jacobus V - Des 2023
Algehele gradering
Awesomeness!
Corne P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie onspannend.
StarFish Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie Corne. Ons sien al klaar uit na jul volgende kuier by ons.
Evelyn V - Okt 2023
Algehele gradering
Cosy atmosphere.
Lees meerMiemie V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en vriendelik.
Chantelle T - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik. Ontspannend.
Gertina V - Aug 2023
Algehele gradering
Thanks for a lovely stay.
StarFish Accommodation se terugvoer
We are looking forward to your next visit.
Carla S - Apr 2023
Algehele gradering
The owner was extremely friendly and the accommodation was like stepping back in history.
Sybel S - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
StarFish Accommodation se terugvoer
Baie dankue vir die mooi resensie Sybe & gesin. Ons sien uit na jul volgende kuier hier by ons
Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastic accommodation close to the sea.
Stephen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek. Uitstekende geriewe. Baie gasvrye eienaars.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Christine S - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n familie-seevakansie.
Lees meerStarFish Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie Christine. Dit was ñ groot plesier om jul hier te hê. Almal by Starfish hoop jul kom kuier binnekort weer! Groete uit Struisbaai
Tony O - Feb 2023
Algehele gradering
If you are looking for the wow-factor, this is the place to stay.
StarFish Accommodation se terugvoer
Hi Tony, it is such a pleasure to host lovely guests like yourself. We are looking forward to next time soon. Thank you for a great review.
Karen N - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely brilliant.
StarFish Accommodation se terugvoer
Thank you for your lovely review. It is much appreciated by all our staff. Hope you, fam and doggies will visit us soon again.
Louis F - Des 2022
Algehele gradering
Lovely home.
StarFish Accommodation se terugvoer
Hi Louis en familie, baie dankie vir jul goeie terugvoer.
Ons sien uit na jul volgende kuier by ons. Groete tot dan, Marinda.
Hentie M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, gesellig, veilig, skoon, vriendelik, goeie ligging.
StarFish Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, Hentie. Dit was baie lekker om julle hier te he, en ons sien uit dat julle weer vir ons kom kuier. Klomp groete van Starfish akkommodasie.
Cecilia V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
StarFish Accommodation se terugvoer
Baie dankie met waardering vir die mooi resensie. Sien uit dat jy weer by ons kom kuier.
Samantha B - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely spot!
StarFish Accommodation se terugvoer
Thank you very much for your positive review Samantha & family. Hope you visit again soon.
Leonore B - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik oorgebly by Marinda en Jan.
StarFish Accommodation se terugvoer
Baie dankie Leonore, ons sien uit na jul volgende kuier by ons! Groete uit Struisbaai x
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seewierstraat 34, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom