Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonhos Dreams

Eenheid 1
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het lugversorging. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Bababed is vir 'n kind onder 3 jaar op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met OpenView, gratis WiFi en 'n lessenaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad. Daar is veilige parkeerplek agter elektriese heinings.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies is verbode.

Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.

Matige tot oormatige alkoholverbruik word nie op die perseel toegelaat nie.

Onder 21-jariges moet deur 'n ouer of voog vergesel word en 'n ID sal versoek word.

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gestipuleer is, sal op die perseel toegelaat word. Geen besoekers word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eienaars en hulle honde woon op die perseel.

Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die instansie voorsien, aanvaar.

Rook is verbode binne en gaste kan by die aangewese areas rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is gerieflik ingerig vir 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelslaapbanke. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het lugversorging en 'n TV met OpenView, gratis WiFi en 'n lessenaar. Daar is 'n privaat ingang en 'n uitsig van die tuin en swembad. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad. Daar is veilige parkeerplek agter elektriese heinings.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies is verbode.

Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.

Matige tot oormatige alkoholverbruik word nie op die perseel toegelaat nie.

Onder 21-jariges moet deur 'n ouer of voog vergesel word en 'n ID sal versoek word.

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gestipuleer is, sal op die perseel toegelaat word. Geen besoekers word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eienaars en hulle honde woon op die perseel.

Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die instansie voorsien, aanvaar.

Rook is verbode binne en gaste kan by die aangewese areas rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 spog met 'n uitsig oor die tuin en swembad en bied slaapplek aan 5 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed, en die sitarea het 'n dubbelslaapbank. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n komplimentêre skinkbord met koffie, tee, suiker en koekies. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad. Veilige parkeerplek is agter elektriese heinings beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank Stapelbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies is verbode.

Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.

Matige tot oormatige alkoholverbruik word nie op die perseel toegelaat nie.

Onder 21-jariges moet deur 'n ouer of voog vergesel word en 'n ID sal versoek word.

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gestipuleer is, sal op die perseel toegelaat word. Geen besoekers word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eienaars en hulle honde woon op die perseel.

Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die instansie voorsien, aanvaar.

Rook is verbode binne en gaste kan by die aangewese areas rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sonhos eenheid 4 met skuifdeur na binne/buite bied slaapplek vir 6 mense met 2 enkel beddens of die beddens kan verbind word om n koning grootte bed te vorm. Die aparte badkamer het 'n ruim instapstort en 'n toilet. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n komplimentêre skinkbord met koffie, tee, suiker en beskuit. Gaste het toegang tot 'n TV met OpenView en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area en 'n swembad met buitesitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies is verbode.

Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.

Matige tot oormatige alkoholverbruik word nie op die perseel toegelaat nie.

Onder 21-jariges moet deur 'n ouer of voog vergesel word en 'n ID sal versoek word.

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gestipuleer is, sal op die perseel toegelaat word. Geen besoekers word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eienaars en hulle honde woon op die perseel.

Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die instansie voorsien, aanvaar.

Rook is verbode binne en gaste kan by die aangewese areas rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sonhos Eenheid 5
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sonhos eenheid 5 is 'n oopplan-eenheid met 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, stapelbed en 'n dagbed. Die ruim aparte badkamer het 'n instapstort en 'n toilet. Bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, oond, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n komplimentêre skinkbord met koffie, tee, suiker en biskuit. Daar is 'n TV met OpenView en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die braai-area en swembad met buitesitplek is beskikbaar vir alle gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies is verbode.

Harde musiek of geraas word nie toegelaat nie.

Matige tot oormatige alkoholverbruik word nie op die perseel toegelaat nie.

Onder 21-jariges moet deur 'n ouer of voog vergesel word en 'n ID sal versoek word.

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gestipuleer is, sal op die perseel toegelaat word. Geen besoekers word toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eienaars en hulle honde woon op die perseel.

Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die instansie voorsien, aanvaar.

Rook is verbode binne en gaste kan by die aangewese areas rook.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R756
R756 R680
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2456fd66ce2e5eb29bb31ad96b8c3162a57e28edd5449c39e445d404fbd8ea7b23e1f8ef3ba460ffac8f810176e10e10571?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R756 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 87 Haldon Road Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.125913096274 26.18273445265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem