Self Catering
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Self Catering is 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in Westcliff, Hermanus en is ideaal vir 'n paartjie wat die Walviskus wil verken.
Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die etenstafel het 2 stoele. Gratis WiFi word voorsien, daar is veilige parkeerplek en die woonstel spog met 'n mooi berg-uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by Self Catering sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Jaar gelys 14
Ligging
- Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 39, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18