Rosedale Guest Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dillys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 126
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Carien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Iets besonders. Meer as net 'n oorslaapplek.
Elsje L - Mrt 2024
Algehele gradering
Die moeite werd.
Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvryheid is prima!
Jenny V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie gasvrou, pure plaas met 'n pragtige uitsig.
Lizelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker rus plek, veilig en rustig.
Jacques R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en rustig.
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Marizaan V - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal definitief weer hier oornag as ons die geleentheid kry.
Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Martin D - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig het nie woorde nie.
Philip V - Okt 2023
Algehele gradering
Al wat jy nodig het, waarde vir geld.
Hennie E - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Jacobus D - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en stil, plaasatmosfeer.
Annette S - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf.
Rosedale Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Sharon J - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vriendelike ontvangs.
Herman B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf met als wat nodig is en 'n vriendelike gasvrou.
Francois B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlike Karookuier naby die Smartt Sindikaat-dam en besproeiingsarea.
Josias S - Apr 2023
Algehele gradering
Het baie welkom gevoel en het alles gekry wat ons nodig gehad het. Heerlike wegbreek.
Lucy S - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing view. Very friendly host.
Chris F - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Lees meerSimon V - Apr 2023
Algehele gradering
Alles nodig om verblyf gerieflik te maak.
Peter S - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig en ruim.
Marietjie V - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant stay.
Gerhard M - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jeanne B - Feb 2023
Algehele gradering
Ligging van verblyf nie ideaal nie.
Rosedale Guest Cottage se terugvoer
When you booked, it tells you that I live on top of a hill and you arrived late at 22:00 without letting the guest house know. It says I'm closed at 19:00.
The water in the kettle gets cleaned every day with bottled water.
The road was wet as we had 30mm of rain the day.
Sorry if you did not enjoy your stay, other guests are always very happy when they stay here.
Erica J - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, lieflike uitsigte!
Mark P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig en gasvryheid puik.
Lucia P - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful stay on Karoo farm.
Susan S - Jan 2023
Algehele gradering
Juweel in die natuur!
Ben V - Jan 2023
Algehele gradering
Wat 'n mooi uitsig en rustigheid in die natuur.
Lienkie S - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagfasiliteit.
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tina G - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie ontvangs. Lieflike uitsig.
Anneke L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en baie lekker geëet. Sal dit beslis aanbeveel.
Ulanda B - Aug 2022
Algehele gradering
Rustigheid wat die moegheid wegvat.
Bessie P - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag.
Sonia D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was so stil en die uitsig was pragtig!
Melanie S - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Martie B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en stilte.
Ben Muller M - Apr 2022
Algehele gradering
None.
André V - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry.
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker in die natuur, uit die stad se gejaag.
Wilma V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie geniet.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig oor die Karoo.
Estelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Pure plaas.
Rikus B - Des 2021
Algehele gradering
Ontvangs was vriendelik en professioneel.
Wessel B - Nov 2021
Algehele gradering
Clean and neat.
Riana R - Nov 2021
Algehele gradering
Beste uitsig ooit op die koppie.
Giel L - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam om hier te oornag. Die beurtkrag en die wind het dalk 'n negatiewe bydrae gehad.
Lees meerAndre V - Sep 2021
Algehele gradering
'n Ander wêreld wat ek net van droom.
Bertus V - Sep 2021
Algehele gradering
Ideaal-lekker in die Karoo op 'n plaas.
Joe P - Sep 2021
Algehele gradering
Plaasverblyf met pragtige uitsig
Laurina S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was voorwaar die heerlikste kuiertjie op 'n Karooplaas.
Rosedale Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Rina V - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Rosedale Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie.
Jolandi V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Rita V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Debbie W - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike rustig en mooiste uitsig en so mooi om sterre hemel te sien. Netjies en skoon
Pieter V - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was opwindend, 'n nuwe ervaring - net jammer die wind het gewaai.
Rosedale Guest Cottage se terugvoer
Baie dankie kom weer.
Chris R - Jan 2021
Algehele gradering
Nie almal se koppies tee nie.
Karin J - Des 2020
Algehele gradering
Decor en ligging, veral die uitsig oor die landskap, is pragtig.
Corrie D - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Salomi V - Des 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en vriendelike ontvangs.
Reinhard S - Des 2020
Algehele gradering
Goeie rus na ’n dag op die pad.
Marius D - Des 2020
Algehele gradering
Verborge juweel!
Hein V - Sep 2020
Algehele gradering
'n Besondere ligging met 'n fantastiese uitsig.
Nelia H - Aug 2020
Algehele gradering
Nostalgie kan jy hier kom kry.
Tobie V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Juanita R - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Chani R - Jan 2020
Algehele gradering
Great Karoo stop over.
Karin J - Jan 2020
Algehele gradering
Als wat mens benodig.
Matthys D - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap!
Cathrina Helena Louisa O - Des 2019
Algehele gradering
Plaas.
Pieter M - Des 2019
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
Christoph O - Okt 2019
Algehele gradering
Great stop over on my trip to Cape Town.
David D - Sep 2019
Algehele gradering
Enige ding wat 'n men's nodig sal kry is daar.
Jacobus D - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker rustig op die plaas.
Lucette P - Sep 2019
Algehele gradering
Karoo bo!
Bossie B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig, ideale slaapplek vir oornag alleenlik en baie mooi omgewing.
Melt V - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker oornagbestemming.
Francois S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en heerlik daar oornag.
Joseph N - Jan 2019
Algehele gradering
Aangename kuierplek met lieve gastvrouw.
Bianca P - Jan 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig en baie oulike plek om te rus.
Dana J - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitkyk.
Maretha L - Des 2018
Algehele gradering
Value for money.
Goedele V - Nov 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Petra F - Nov 2018
Algehele gradering
Oulike skoon en rustige plekkie op die plaas.
Ters J - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker gestap, lekker geslaap. Baie rustig.
Anandi R - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en absoluut genoeg fasiliteite vir oornag. Die eienaar is 'n baie aangename gasvrou.
Anton G - Aug 2018
Algehele gradering
Pure plaas.
Eugene K - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Angela S - Apr 2018
Algehele gradering
Beautiful with lovely country feel.
Derek B - Apr 2018
Algehele gradering
Voedsel vir die siel na 'n dag op die pad!
Heather T - Apr 2018
Algehele gradering
Very friendly welcome and met all our needs.
Erna V - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike uitsig.
Eugene K - Jan 2018
Algehele gradering
Rosedale is een van die rustigste plekke waar jy kan oorslaap.
Rozanne J - Jan 2018
Algehele gradering
Lieflik, privaat op Karooplaas en pragtige uitsig.
Mechaela V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Andries V - Des 2017
Algehele gradering
Als wat nodig is as 'n gerieflike oornagplek op die langpad.
Lees meerNeil M - Des 2017
Algehele gradering
Beautiful peaceful Karoo.
Linda D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustig plaas atmosfeer.
Lucie G - Sep 2017
Algehele gradering
Great.
Ben R - Apr 2017
Algehele gradering
Is goed vir een nag se oorslaap.
Mark B - Mrt 2017
Algehele gradering
Not only very good value, but a most pleasant stay in peaceful and clean accommodation, especially if one is traveling with pets.
Susan L - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlike rustigheid en hartlike ontvangs, soos net die Karoo kan bied!
Willem H - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker rustig op die plaas soos dit hoort ná 'n lang dag se ry.
Mariska K - Jan 2017
Algehele gradering
Very cute little place. Loved it all.
Linda D - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker verblyf, maar daar moet dalk net 'n afskorting/muur tussen cottage en huis wees vir privaatheid.
Carel B - Des 2016
Algehele gradering
Te kort om die Karoo rustigheid ten volle te kon waardeer.
Corrie D - Des 2016
Algehele gradering
Karoo op sy beste, gasvryheid en uitsig asemberowend.
Barkhuizen E - Nov 2016
Algehele gradering
In 'n prag-kliphuisie op 'n koppie en kyk oor die wye Karoo! Vriendelike ontvangs en baie netjies en stylvol!
Ronald M - Okt 2016
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Die aanwysings wat gegee is was in die kol. Die kothuis was maklik om te vind. Dilly se verwelkoming was vriendelik en warm. Die kothuis is awesome, netjies en skoon; die tuin en omliggende area ook. Die sonsopkoms die volgende oggend was awesome. Ek sal hierdie gastehuis met graagte aanbeveel, nie net vir oornagverblyf nie, maar as 'n plek waar jy 'n ekstra dag kan deurbring om die area te verken. Definitief die kuier werd en sal definitief weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christiaan K - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige plekkie, skoon, vars en snoesig. 'n Juweel in die Karoo en ideale oorbly vanaf Gauteng.
Jackie G - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf in oulike kothuis op Karooplaas.
Thys E - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n gelukkige ondervinding by Rosedale.
Louis V - Aug 2016
Algehele gradering
'n Heerlike ervaring.
Hennie S - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam
Esra S - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig en mooi uitsig.
Johanna Maria G - Mei 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Johan L - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid, uitsig en vars lug! Moet dit nie mis nie!
Lizelle H - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflik! Sterre in die aand is asemrowend!
Elize V - Des 2015
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid!
Robert C - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantastic stay, thoroughly enjoyed by us.
Jan V - Des 2014
Algehele gradering
Lekker rustig, pragtige uitsig, baie netjies, ruim en gemaklike bed.
Rienie B - Des 2014
Algehele gradering
Gemaklike verblyf, pragtige omgewing.
Jeanine H - Des 2014
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Pragtige sterrehemel met stilte wat jou omvou.
Johan B - Okt 2014
Algehele gradering
Very nice staying on a working farm
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom