Rosedale Guest Cottage
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Rosedale Guest Cottage is geleë hoog bo-op 'n koppie in die Karoo, en stel jou in staat om oor die pragtige Karoo uit te staar en dié se prag en praal in te neem. Dis 'n ideale oornagplek vir moeë reisigers en 'n plek nodig het om hul batterye te laai.
Die enkelwoonstel het sy eie private ingang en daar is 'n dubbelbed en enkelbed in die kamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, en beddegoed en handdoeke verskaf. Die TV het DStv en daar is 'n kombuisarea met yskas, mikrogolfoond asook tee en koffie.
Braaigeriewe en hout is beskikbaar en plaasstyl maaltye kan op versoek bedien word. Kom ontspan in die tuin, swem of gaan stap op die plaas. Die kothuis is ideaal vir 3 persone.
Neem asseblief kennis dat die plaas maklik via 'n 2-km grondpad bereik kan word. Die naaste dorp is 16,6 km hiervandaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Rosedale Guest Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dillys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Rosedale Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom