LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by River House | LekkeSlaap
+77

River House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 250 per nag(plek vir 10)

Beskrywing

River House is 'n selfsorghuis langs die Keurboomsrivier op 'n omheinde landgoed in Plettenbergbaai. Dit is die enigste huis op die landgoed wat 'n jetty en direkte toegang tot die water het en daar is 2 kano's wat gaste kan gebruik. Gaste kan die beeldskone sonsondergange bewonder, visvang direk van die jetty af, gaan stap en by die piekniek-areas piekniek hou. Die strand is 2 km van die huis af.

River House bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, en die vierde en vyfde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is en suite-badkamers in 3 van die slaapkamers en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en genoeg eetgerei en breekware in. Daar is 'n TV met Netflix en speletjies, en WiFi. Die groot onderdakstoep het 'n etenstafel met 10 stoele, 'n ingeboude braai en lei na 'n swembaddek met sonstoele en 'n uitsig oor die rivier.

Die huis het ook 'n vuurput en 'n boule-baan. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by River House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ec1e617a81452c409dc8a2d9143890cc2f159c963fd6a713389e545480743573e59ac3a812248858cd557b63599326445b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 250  per nag(plek vir 10) 1 Keurbooms Road Matjesfontein 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.003015430175 23.402417036374
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!