Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir River House
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maunette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maunette D
Gesin met tieners

Die huis wat absoluut pragtig en stylvol toegerus. Dit was super skoon en heerlik om in the bly. Dit was 'n avontuur.

Die huis se dekor is iets om te aanskou en dit is baie spesiaal toegerus. Daar is baie klein en belangrike detail in die aanbieding van die verblyf en akkommodasie soos goeie linne, pragtige stylvolle kamers. Die gasheer en sy vrou was ook so ondersteunend en verwelkomend. Daar is niks gewees wat ons gekort het nie en dit was 'n heerlike wegbreek. Ons tieners kon lekker roei en visvang en die ligging wat dit betref was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten M
Saam met vriende

We had an amazing stay!

We had an amazing stay. Everything was faultless. The only unfortunate part, is the noise from the N2. It takes away some of the peace and tranquility the house offers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River House se terugvoer

Thank you so much for the time you took to write us this lovely review. We were so happy to host you and your family at the Riverhouse. You were such perfect and courteous guests and I would be happy to host them any time.
Wishing you happy and safe travels.

River House
Vanaf
R7 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsweg 1, Matjesfontein, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ec1e617a81452c409dc8a2d9143890cc2f159c963fd6a713389e545480743573e59ac3a812248858cd557b63599326445b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 1 Keurbooms Road Matjesfontein 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.003015430175 23.402417036374
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem