Rejuvenate Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rejuvenate Cottage bied knus gehalte-oornagverblyf in 'n kothuis wat deel van die eienaar se huis vorm in Universitas, Bloemfontein. Dit is sentraal geleë, na aan verskeie hospitale, sportgronde, skole en restaurante.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Rejuvenate Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Marche Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 12
Maande gelys 12
Ligging
- Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rejuvenate Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Universitas Ridge Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom