Rebellie Gaste Plaas - Bushman
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.
Die Lodge is troeteldiervriendelik, maar hou asb. kleiner honde aan 'n leiband.
Bring asb. voldoende braai- en kaggelhout saam.
'n Diensfooi van R50 sal gehef word indien die gaste vereis dat die eenheid daagliks skoongemaak word. Dienste sal insluit die skoonmaak van die braai/kaggel asook skottelgoedwas en kombuis skoonmaak. Enige bykomende dienste moet direk met die Rebellie Gaste Plaas se bestuur gereël word. Die diensfooi word tussen die werkers verdeel en kan op die kombuistafel gelos word wanneer die eenheid klaar is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom