Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rapha Eco Bushcamp

Tentekamp
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 1, Stockwell, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rapha Eco Bushcamp is 'n skilderagtige wildplaas wat met bos en fynbos omring word in die hartjie van die Breederiviervallei. Daar is ook pragtige berge in die verte. Die verblyf is nie afhanklik van die tradisionele kragnetwerk nie en gebruik gas en sonkrag.

Daar is tente wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Badkamergeriewe is beskikbaar en sluit 'n stort, wasbak en toilet in. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.

Die verblyf voorsien krag gedurende die dag en maak snags op sonkragligte staat. Gratis WIFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe wat 'n kombuis met 'n vrieskas en 'n tweeplaatgasstoof en nog badkamergeriewe insluit.

Gaste kan in die reservoir afkoel wat natuurlik deur plante gefiltreer word. Daar is ook verskeie vuurputte om te braai. Gaste word aangemoedig om hul eie drinkwater saam te bring aangesien die verblyf reënwater in JoJo-tenke gebruik.

Daar is voetslaan- en fietsryroetes op die plaas, asook diere soos kameelperde, sebras, koedoes, elande, springbokke en swartwildebeeste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 1, Stockwell, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 1, Stockwell, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe594a934ababe92612f104d08f40df3ee4493074bc4187d20991af5cfa75bcc55eac04bd19b9c316e291d76d93bbb09e3bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) Portion 1 Stockwell 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.899544417838 20.120852268953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem