Rapha Eco Bushcamp
Beskrywing
Hierdie tent bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die privaat badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Die gaste in hierdie eenheid moet die gemeenskaplike geriewe by die kampeerterrein gebruik. Dit is sowat 100 m van die tent af en sluit 'n kombuisie met 'n vrieskas en 'n tweeplaatgasstoof in. Indien gaste by hul eie tent wil kook, moet hulle hul eie kookgeriewe saambring. Braaigeriewe is voor en agter die eenheid beskikbaar. Gratis WiFi is by die gemeenskaplike area beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Paslakens word voorsien, maar gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
'n Pak braaihout word voorsien, maar daarna moet gaste self hout koop. Daar is 'n klein plaaswinkel wat basiese goed verkoop. Beddegoed kan voorsien word teen 'n ekstra koste en dit moet vooraf met die verteenwoordiger gereël word.
Ekstra tente word toegelaat teen 'n ekstra koste en moet vooraf gereël word.
Elektrisiteit word slegs gedurende die dag voorsien. Sonkragligte is saans beskikbaar.
Gaste moet nie enige takke of bome breek om vir hout te gebruik nie.
Bring asb. jou eie drinkwater en ys saam. Dit kan in die vrieskas in die gemeenskaplike area gestoor word. Die area is tussen 18:00 en 07:00 toe.
Gaste moet skoene/sandale by die swembadarea dra om beserings te voorkom. Geen musiek of troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asb. versigtig wees met vure.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 paartjies of 'n paartjie met 2 kinders. Daar is 2 tente wat elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel wat na die stoep met 'n kombuisie en 'n tweeplaatgasstoof lei. Daar is ook 'n eetarea. Braaigeriewe is voor en agter die eenheid beskikbaar. WiFi word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Paslakens word voorsien, maar gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
'n Pak braaihout word voorsien, maar daarna moet gaste self hout koop. Daar is 'n klein plaaswinkel wat basiese goed verkoop. Beddegoed kan voorsien word teen 'n ekstra koste en dit moet vooraf met die verteenwoordiger gereël word.
Ekstra tente word toegelaat teen 'n ekstra koste en moet vooraf gereël word.
Elektrisiteit word slegs gedurende die dag voorsien. Sonkragligte is saans beskikbaar.
Gaste moet nie enige takke of bome breek om vir hout te gebruik nie.
Bring asb. jou eie drinkwater en ys saam. Dit kan in die vrieskas in die gemeenskaplike area gestoor word. Die area is tussen 18:00 en 07:00 toe.
Gaste moet skoene/sandale by die swembadarea dra om beserings te voorkom. Geen musiek of troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asb. versigtig wees met vure.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 1, Stockwell, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom