Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rapha Eco Bushcamp

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The shack
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Tent met badkamer
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Paslakens word voorsien, maar gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.

'n Pak braaihout word voorsien, maar daarna moet gaste self hout koop. Daar is 'n klein plaaswinkel wat basiese goed verkoop. Beddegoed kan voorsien word teen 'n ekstra koste en dit moet vooraf met die verteenwoordiger gereël word.

Ekstra tente word toegelaat teen 'n ekstra koste en moet vooraf gereël word.

Elektrisiteit word slegs gedurende die dag voorsien. Sonkragligte is saans beskikbaar.

Gaste moet nie enige takke of bome breek om vir hout te gebruik nie.

Bring asb. jou eie drinkwater en ys saam. Dit kan in die vrieskas in die gemeenskaplike area gestoor word. Die area is tussen 18:00 en 07:00 toe.

Gaste moet skoene/sandale by die swembadarea dra om beserings te voorkom. Geen musiek of troeteldiere word toegelaat nie.

Gaste moet asb. versigtig wees met vure.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 1, Stockwell, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe594a934ababe92612f104d08f40df3ee4493074bc4187d20991af5cfa75bcc55eac04bd19b9c316e291d76d93bbb09e3bf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) Portion 1 Stockwell 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -33.899544417838 20.120852268953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem