Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennygrove Farmhouse and Cottages

Selfsorg
Pennygrove-kothuis
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamerkothuis het 'n uitsig oor die dam en is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 4. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad met 'n handstort. Daar is 'n stapelbed is in die sitarea en alle gaste deel die badkamer in die hoofslaapkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea bied 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas het beperkte selfoonsein.
Rook is verbode in die eenhede, maar aangewese rookareas is buite beskikbaar.
Vuur word slegs in die vuurput en braai-areas toegelaat, en gaste moet seker maak dat alle vure geblus is voordat hulle hierdie areas verlaat.
Die eiendom is nie vir partytjies, geleenthede of dagbesoekers geskik nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word en geen musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Visvang met kunsaas word streng op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat. Gaste kan 'n boete ontvang indien hierdie reëls nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pennygrove-plaashuis
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié selfsorghuis bied 'n lieflike uitsig oor die dam en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderarea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die solderarea bo die sitarea het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel die tweede badkamer wat 'n bad het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n gemaklike sitkamerstel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas het beperkte selfoonsein.
Rook is verbode in die eenhede, maar aangewese rookareas is buite beskikbaar.
Vuur word slegs in die vuurput en braai-areas toegelaat, en gaste moet seker maak dat alle vure geblus is voordat hulle hierdie areas verlaat.
Die eiendom is nie vir partytjies, geleenthede of dagbesoekers geskik nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word en geen musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Visvang met kunsaas word streng op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat. Gaste kan 'n boete ontvang indien hierdie reëls nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nguni-kothuis
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié tweeslaapkamerkothuis spog met 'n uitsig oor die beeste se drinkbakke, die perdekampe en die Nguni-beeste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stapelbed is in die sitarea beskikbaar. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel vir 6.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die plaas het beperkte selfoonsein.
Rook is verbode in die eenhede, maar aangewese rookareas is buite beskikbaar.
Vuur word slegs in die vuurput en braai-areas toegelaat, en gaste moet seker maak dat alle vure geblus is voordat hulle hierdie areas verlaat.
Die eiendom is nie vir partytjies, geleenthede of dagbesoekers geskik nie.
Geraas moet tot 'n minimum beperk word en geen musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Visvang met kunsaas word streng op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat. Gaste kan 'n boete ontvang indien hierdie reëls nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, D2377, Pennygrove Farmhouse, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dc8e806f8a9c65fcbdd360090680a680fd860c829f91c7c8a00554ed43566dbdf813274e15b03b79dd9759fee8fd35298e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R103 D2377, Pennygrove Farmhouse 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.420617888461 30.08472418252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem