Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Apartment Manaba Beach Basisha

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 8 Nov 2024.

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 7 Jun 2024.

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Moet asb. nie raas nie. Die bestuur en beheerliggaam, waaroor die eienaar nie beheer het nie, het die reg om die gas te vra om te vertrek as hulle nie hul bure respekteer nie en gevra word om minder te raas.

Los asb. alles soos dit gevind is, veral koppelstukke, afstandbeheerders en herlaaibare ligte.

Die breekskadedeposito moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word en sal 14 dae na inspeksie terugbetaal word.

Geen ekstra gaste of besoekers word toegelaat nie.

Rook is binnenshuis verbode.

Oop vure word nie toegelaat nie, maak asb. gebruik van die gasbraai op die stoep.

Gaste moet die aangewese parkeerplek gebruik en daar is 1 ekstra parkeerplek in die aankoms-area.

Skakel asb. geisers, proppe en ligte af wat nie gebruik word nie, en tydens beurtkrag.

Eksra geriewe kan gereël word soos etes, dekor, 'n kinderoppasser en skoonmaakdienste.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 300
R2 300 R1 495
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 300
R2 300 R1 495
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 300
R2 300 R1 495
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Forest- en Reid-weg, Margate, 3629, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a241297a33efc34e5a6b8b4819ca9a158dd947fc8267912e7a98383450807604a630c1919c67d921259891f58d77eb6b403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 495 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Corner of Forest Road and Reid Road Margate 3629 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.855185644187 30.377059956167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem