Luxury Beach Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club-singel 6, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxury Beach Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis wat net 2 minute van Salt Rock-strand af is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike wegbreekplekkie met sy eie ruimte en 'n uitstekende ligging ten opsigte van die strand.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak.
Lugversorging is regdeur die kothuis beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, dubbelinduksiestoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n L-vormige rusbank en 'n 50"-slim-TV met Netflix. WiFi-toegang is beskikbaar. Daar is ook 'n kampkot.
Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n buitelug-eetstel. Daar is ook 'n braai en 'n vuurput. Parkeerplek onder 'n motorafdak is beskikbaar langs die kothuis.
Hier kan jy tuis voel en die stilte en ontspanne atmosfeer geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxury Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 23
Jaar gelys 3
Ligging
- Club-singel 6, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Luxury Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club-singel 6, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom