Luxury Beach Cottage
7 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat. Besoekers word nie toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Rook is in die kothuis verbode. Gaste is welkom om buite te rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Kampkot is beskikbaar op versoek vir 'n baba.
Gaste moet asb. hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Geen besprekings vir matriekvakansie sal vir hierdie verblyf geneem word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Club-singel 6, Salt Rock, Ilembe, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom