Kwetu Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Retha B - Apr 2024
Algehele gradering
Ons is 'n gesin met 2 studentekinders (>18) en ons het heerlik gekuier! Pragig.
Eddie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklike geriewe, pragtige omgewing en 'n ware belewenis.
Lees meerDirmu G - Feb 2024
Algehele gradering
Salige uitspan met heelwat wilde en plaasdiere by die gastplaas.
Lees meerMarguerite B - Feb 2024
Algehele gradering
Dit is die 2de keer wat ons hier oorslaap en dit was 'n onvergeetlike tydjie.
Robbert H - Feb 2024
Algehele gradering
Beautiful nature.
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Onvergeetbaar.
Bronwyn F - Des 2023
Algehele gradering
Lovely getaway from the busy city life.
Greg B - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Derick C - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige kuier.
Mariette S - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie oornag stop.
Christelle K - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspannende wegbreek.
Lees meerLindi R - Sep 2023
Algehele gradering
Perfekte wegbreekplek om te ontspan en af te skakel.
Lees meerElzaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Awesome! Fantasties!
Segran M - Jul 2023
Algehele gradering
Fabulous location to relax and unwind.
Hannes B - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful and tranquil escape from the city.
Jacobus S - Jul 2023
Algehele gradering
Very good for a relaxing few days "away from it all".
Leanette H - Mei 2023
Algehele gradering
Natuurskoon is pragtig. Baie vriendelike verwelkoming met aankoms.
Inge S - Apr 2023
Algehele gradering
'n aangename verassing, natuurskoon en rustigheid!
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Inge,
Baie dankie vir die resensie! Ons is baie bly om te hoor dat julle die plaas en die diere so geniet het.
Julle het in ons Duiker Apartment gebly. Hulle is knap, maar het darm al die nodige geriewe. Indien julle meer spasie versoek stel ons voor dat julle volgende keer een van die kothuise bespreek.
Sien julle gou weer,
Groete,
Die Kwetu Span
Christa V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hallo Christa,
Baie dankie vir die resensie van julle Kwetu ondervinding.
Ons is bly om te hoor dat julle die rustigheid van die plaas geniet het.
Groete,
Die Kwetu Span
Monique V - Mrt 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Owner went out of their way to show us around the farm.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Monique,
Thank you for taking the time to review your Kwetu Guest Farm experience.
It was great having you stay with us and we do hope that we can welcome you back soon again.
Kind regards,
Kwetu Team.
Linette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek in natuurskoon, goed gewees vir liggaam en siel.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Linette,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons is so bly julle het die verblyf op die plaas geniet en dat julle daar was vir die gebeurtenis toe die kameelperd gebore word.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Kwetu Span
Adrian-john V - Feb 2023
Algehele gradering
Great.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Adrian-john,
Thank you for taking the time to review your stay at Kwetu Guest Farm.
We hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Kwetu Team
Sarel B - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik, rustig en gerieflik.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Sarel, baie dankie vir die goeie resensie.
Ons is baie bly om te lees dat julle die rustigheid van Kwetu geniet het met al die diere.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete, Kwetu Guest Farm.
Anneke F - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Anneke, baie dankie vir die goeie resensie. Ons is so bly julle het dit geniet by ons en ons hoop ons kan julle gou weer verwelkom. Groete, Kwetu Guest Farm
Chris P - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Chris, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly om te hoor julle het die wegbreek geniet en dat julle tyd gemaak het vir rus. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Kwetu Span
Marcel D - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en uitsig. Baie snoesige chalets met als wat jy nodig het. Baie vriendelike hosts.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Marcel, baie dankie vir die terugvoering. Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf en die plaas met die diere geniet het. Ons sien baie uit om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Kwetu Span
Marius L - Sep 2022
Algehele gradering
Stil, rustige plaasatmosfeer.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hi Marius,
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die picnic geniet het en ons sien uit om julle weer op die plaas te verwelkom.
Groete van die Kwetu-span.
Liezl V - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike lokale wildplaasbesoek saam met ons gesin en dierevriendelik.
Hendrik V - Sep 2022
Algehele gradering
Webreek lafenis.
Marietjie E - Aug 2022
Algehele gradering
Was heerlik en rustig in die natuur.
Pierre V - Jul 2022
Algehele gradering
What a wonderful experience.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Pierre. We are so glad you had a chance to leave lights and noise behind for a weekend, and unwind. We hope to see you back again one day.
Johan H - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om oor te bly.
Jacques T - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rustig met die mooiste natuur om jou.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Baie, baie dankie Jacques. Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet, tenspyte van die koue weer. Sien uit na julle volgende kuier.
Lizanne T - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable. Beautiful view. Loved the animals on the property, especially the giraffes. So special.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Thank you for spending time with us on the farm, and for your wonderful review. We are really pleased that you enjoyed your stay with us, and found everything that you needed in our cottage.
We hope to see you back with us when the weather warms up again.
Elmarie B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Madeleine M - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek sonder om te ver te ry.
Capalie B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing en eenheid. Mooi natuur.
Margaret M - Jan 2022
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Taheera J - Jan 2022
Algehele gradering
A lovely relaxing stay.
Bartho S - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Anton J - Des 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Deirdre L - Des 2021
Algehele gradering
Die beste uitspan- en ontspanningsplek as jy op soek is na rustigheid met verskeidenheid.
Mariska R - Des 2021
Algehele gradering
Wow!
Klara C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, vreedsaam, diere baie geniet.
Juane D - Des 2021
Algehele gradering
Amazing en so mooi
Nita T - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike naweek by Kwetu Guest Farm
Niel V - Nov 2021
Algehele gradering
Resensies en goeie webbladfoto's skep hoë verwagtinge.
Lees meerKaren H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Karen, vir jou resensie. Ons is so bly julle het die tyd saam met ons geniet. Dit word gese dat die sonsondergaan oor die Langeberge is die mooiste in ons land. Ons dink ook so.
Chris V - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n juweel!
Lees meerRacquel Lenise R - Okt 2021
Algehele gradering
Our stay was memorable. We're already planning our next trip to the same location.
Lees meerCarel V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf op die wildsplaas.
Rocco D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was ’n lekker kuier met pragtige wild en lewe.
Judy M - Sep 2021
Algehele gradering
Exceptional end to our holiday.
Jean G - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Merle M - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas in 'n pragtige omgewing.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
Hello Merle,
We are sorry to see that you had an unfortunate incident with the geyser. We have personnel on the farm 24/7 in case there are any problems, and it is unfortunate that you did not contact us to arrange to have someone come and fix the problem. Our staff are always on hand and are equipped and capable of fixing any problems that arise at any time, day or night, weekend, weekday, or public holiday.
We have ordered a part for the ignition switch in the oven and awaiting delivery.
We apologize for all the inconvenience you were caused.
Pierre V - Jul 2021
Algehele gradering
Nice setup, really enjoyed our stay.
Johnny D - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker plekke, lekker gras vir die kinders en uitsig oor die diere en die asemrowende area.
Cornelis V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier, rustig en mooi uitsig. Geniet die wildediere
Maralize D - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut stunning!
Nico V - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek
Nerine T - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig. Avontuurlistig.
Dale W - Jan 2021
Algehele gradering
Had a great time.
Dalene E - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende uitsig.
Gail B - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Baie baie dankie vir jou resensie Gail. Ons wardeer jou goeie woorde!
Ons het vanoggend wonderlikke reen gehad and die plaas lyk skook en vars. Ook n paar niewe Springbokkies! Ons hoop om julle weer gou weer terug op die plaas te sien
Mari S - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, heerlik stil.
Gert V - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek om weg te breek van stadsgeraas en vriendelike plattelandse gasvryheid en natuurskoon te ervaar.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Baie dankie Gert en gesin. Dit was 'n groot plesier!!
Ons is so bly julle het julle tydjie by ons geniet in die langkamer, en ons sien uit om julle weer op Kwetu te sien.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Marais V - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, sal weer teruggaan.
Krige V - Des 2018
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek vir wild, braai, visvang, wilde diere bekyk en om jou siel te laat ontspan.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
Dankie Krige en gesin vir 'n wonderlikke resensie. Ons is so bly julle het die naweek saam met ons so baie geniet en ons hoop om julle gou weer by ons te sien.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Hantie V - Jul 2018
Algehele gradering
Salig, rustig en opwindend.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Dankie Hantie n gesin vir julle kuier en resensie . Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer terug
Michelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Dankie Michelle. Ons is so bly julle het julle tyd by ons geniet. Sien gou weer!
Jacques C - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker naby aan natuur, in uitstekende akkommodasie.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die wonderlike terugvoering, Jacques. Ons is baie bly julle het almal jul naweek by ons geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Monika V - Jun 2018
Algehele gradering
Die beste van beide wêrelde.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
Goeiedag Monica,
Ons is so bly dat julle die plaas en die skoonheid van die omgewing geniet het. Sien julle weer!
André D - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, plaas-omgewing, mooi wild.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou wonderlike woorde Andre. Ons is so bly dat julle die plaas geniet het.
Andre V - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste vistas ooit.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Hello Andre,
Thank you so much for the kind review. The wifi has been our curse for a while, and temperamental at best. We will keep working at it till we get it right.
Have a great week, and we hope to see you on the farm soon enough.
Adele
Johannes V - Jan 2018
Algehele gradering
Natuur, wild en rustigheid op jou vingerpunte.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Johannes. Ons is verskriklik bly dat julle dit geniet het. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Jean
Sp H - Aug 2017
Algehele gradering
Fantastiese vyfster ervaring.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for the kind words. Please come back soon.
Regards,
Adele, Jean, and Andras
Johan S - Aug 2017
Algehele gradering
Spiekeries eenhede met pragtigste sonsak vanaf die voorstoep-buitebraai.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
Dankie Johan. Ons is bly jy het dit geniet.
Groete
Jean
Rene K - Jul 2017
Algehele gradering
Ongekende gerief en luukse verblyf in die veld met jou naaste bure die bokke en perde wat gereeld kom inloer.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
Hello Rene, ons is werklik so bly julle het 'n lekker tyd gehad. Jy het regtig dit verdien om 'n bietjie te rus. Ons sien uit om julle weer hier op die plaas te verwelkom.
Baie groete en baie dankie vir die resensie.
Adele
Edmund R - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik!
Het dit baie geniet en baie pret vir die kinders met al die diere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Good day Edmund,
We always appreciate our guests leaving us their feedback. It's very kind of you to take the time. Hopefully, by the time you come back around, we will have the organic vegetable garden in full swing, and you will be able to see our new arrivals on the farm. Of course, we would be thankful for any improvement you think we should do on the farm.
Have a wonderful day and see you and your family soon.
Regards,
Jean and Adele
Albert V - Mei 2017
Algehele gradering
'n LekkeSlaap juweel! GASVRYHEID in HOOFLETTERS.
Lees meerKwetu Guest Farm se terugvoer
It warms our hearts every time a family and their children enjoy our farm. It's our home, we love it, and we want you to feel it like we do. Thank you so much for your visit, and come back to see us soon.
Regards,
Adele and Jean
Calie J - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker plek om te bly en die omgewing te verken.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Thank you very much for your posting. We look forward to have you on our farm soon again.
Adele and Michel
John A - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en gerieflik.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for your visit.
We hope to see you on the farm soon.
Adele and Michel.
Shannon E - Feb 2017
Algehele gradering
Kwetu is 'n stukkie sielsrus.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Thank you very much Shannon for your kind review. Is there anything we could do to make your next stay better? We're getting Sables on the farm next week, so exciting times!
Come back to visit soon.
Adele and Michel
Danelle H - Des 2016
Algehele gradering
Beautiful setting with stunning, clean well appointed cottages.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek met stunning, skoon kothuise wat goed ingerig is.
Wat 'n pragtige plek! Ons het in Steenbok Kothuis gebly wat amazing was. Die dekor is lieflik en die kothuis was silwerskoon. Goed uitgelê wat betref hoe die ruimte gebruik word aan die binnekant, die posisie van die braai-area was perfek vir die pragtige berg-uitsigte en die wild wat rustig naby wei. Heelwat droë hout, drinkwater en melk word voorsien. Michel en Adelle, die gasheer en gasvrou was wonderlik, hulle kinders ook! Ons sal definitief weer kom kuier.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Good day Danelle,
Thank you so much for staying with us. We hope to see you soon on our farm.
Regards,
Michel and Adele
Netta N - Mrt 2016
Algehele gradering
BAIE rustig en pragtige uitsig.
Kwetu Guest Farm se terugvoer
Goeie dag. Dankie. Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het. Glo na die rustigheid is julle batterye goed gelaai vir 2018. Goete.
Jean
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 1, De Doorns-plaas, nommer 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom