Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kwetu Guest Farm

Gazelle Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n kombuisie met 'n broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas.

Huisreëls

- Die kothuise is troeteldiervriendelik, maar die woonstelle en gesinskamer is nie. Hou asb. jou honde op 'n leiband op die plaas vir veiligheidsredes. Troeteldiere mag nie op die meubels wees nie.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
- Gaste mag net buite die kothuise rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dassie en Duiker Selfsorgwoonstelle
Vanaf
Vanaf R940
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 2 woonstelle is naby die plaashuis en bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elke woonstel beskik oor 1 slaapkamer op die boonste verdieping, 'n kombuis op die onderste verdieping en 'n badkamer. Die boonste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n lessenaar en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Hierdie kamer lei na die dek met ’n uitsig oor die plaas. Die onderste verdieping het ’n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Elke woonstel het ook ’n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die kothuise is troeteldiervriendelik, maar die woonstelle en gesinskamer is nie. Hou asb. jou honde op 'n leiband op die plaas vir veiligheidsredes. Troeteldiere mag nie op die meubels wees nie.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
- Gaste mag net buite die kothuise rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Findlay Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 210
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n kaggel. Die kamer lei na 'n binnehof met braaigeriewe en sitplek buite.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die kothuise is troeteldiervriendelik, maar die woonstelle en gesinskamer is nie. Hou asb. jou honde op 'n leiband op die plaas vir veiligheidsredes. Troeteldiere mag nie op die meubels wees nie.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
- Gaste mag net buite die kothuise rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Steenbok Selfsorgkothuise
Vanaf
Vanaf R2 360
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgkothuis is op die oewer van die dam geleë. Ditbied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitkamer het 2 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankoe, 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die kothuise is troeteldiervriendelik, maar die woonstelle en gesinskamer is nie. Hou asb. jou honde op 'n leiband op die plaas vir veiligheidsredes. Troeteldiere mag nie op die meubels wees nie.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
- Gaste mag net buite die kothuise rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis met warmbad
Vanaf
Vanaf R2 750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis is teen die oewer van 'n dam en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n gastetoilet, oopplan-kombuis en 'n sitarea. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die slaapkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea het 2 enkelbeddens, 'n gemaklike rusbank, kaggel en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar en daar is 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie, ingeboude braai en 'n pragtige uitsig oor die privaat houtvuurwarmbad buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die kothuise is troeteldiervriendelik, maar die woonstelle en gesinskamer is nie. Hou asb. jou honde op 'n leiband op die plaas vir veiligheidsredes. Troeteldiere mag nie op die meubels wees nie.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
- Gaste mag net buite die kothuise rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rhebok Selfsorg-gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R2 950
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gemaklike selfsorgkothuis is hoër op teen die heuwel en bied slaapplek aan 5 gaste. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitkamer het 3 enkelbeddens, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie, 'n ingeboude braai, houtvuurwarmbad en 'n pragtige uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die kothuise is troeteldiervriendelik, maar die woonstelle en gesinskamer is nie. Hou asb. jou honde op 'n leiband op die plaas vir veiligheidsredes. Troeteldiere mag nie op die meubels wees nie.
- Vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
- Let wel dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad.
- Gaste mag net buite die kothuise rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, De Doorns-plaas, nommer 510, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfyjnfMMriOw8SKJmx5LQeH84PbXMiwSaHIeMRdLwJWNKZh1Hm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 Portion 1 Farm de Doorns number 510 Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.052761118136 20.551560565821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem