Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koelfontein Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koelfontein Plaas, , 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Koelfontein Farm bied selfsorgverblyf op ’n plaas 32 km buite Nxuba (Cradock). Die plaas is redelik afgesonder en dus ideal vir voetslaan, bergfietsroetes en voëlkyk. Daar is ’n groot dam waar ’n mens kan kanovaart indien die dam vol is. Daar is ook verskeie diere op die plaas, soos koedoes, rooi ribbokke, steenbokke, duikers en springbokke.

Die verblyf word gebied in die Hoofplaashuis met slaapplek vir 6 en ’n aparte Kothuis met slaapplek vir 5. Die eenhede word saam bespreek vir groepe van 11.

Die Hoofplaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en ’n sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n plafonwaaier. Die tweede en derde slaapkamer het elk ’n dubbelbed. Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel vir 6. Die sitarea het ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler. Daar is ook ’n stoep met buitemeubels, ’n tuin en ’n swembad-area met sonstoele en braaigeriewe.

Die Kothuis het ’n dubbelbed, 3 enkelbeddens en ’n badkamer met ’n stort-oor-bad, ’n toilet en ’n wasbak. Die kothuis het ’n basiese kombuisie, ’n etenstafel vir 4 en ’n sitarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Koelfontein Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Koelfontein Farm
Netheid
2.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 9

Ligging

  • Koelfontein Plaas, , 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Koelfontein Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koelfontein Plaas, , 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8403d5dc5aacfa3e3a3bff328d5493a8ecc1d660efef053b69d0ebbea4d33cf139cd87a11939ef03e3280b2b1cf0ff52c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 1 5 1 3 Koelfontein Farm Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -32.164142914609 25.872126082997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem