Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koelfontein Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Die swembad is nie veilig vir jong kinders nie en voorsorg moet getref word.
- Plaaspersoneel is altyd teenwoordig.
- Hout word verskaf.
- Daar kan dalk vee naby die huis wees, gaste moet dus al die hekke weer toemaak as hulle daardeur ry.
- Daar is apies wat kos sal probeer steel as dit buite gelos word en kos moet dus nie in hul bereik gelos word nie.
- Daar is ’n TV met ’n DVD-speler en ’n dekodeerder, maar gaste moet hul eie DStv-slimkaart saambring anders sal die TV nie aan enige kanale gekoppel wees nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koelfontein Plaas, , 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f8403d5dc5aacfa3e3a3bff328d5493a8ecc1d660efef053b69d0ebbea4d33cf139cd87a11939ef03e3280b2b1cf0ff52c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 1 5 1 3 Koelfontein Farm Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -32.164142914609 25.872126082997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem